Januarie

Januarie is die eerste maand van die jaar in die Gregoriaanse kalender, met 31 dae.

<< Januarie 2024 >>
So Ma Di Wo Do Vr Sa
1 2 3 4 5 6
7 8 9 10 11 12 13
14 15 16 17 18 19 20
21 22 23 24 25 26 27
28 29 30 31
Al die dae

Die maand is vernoem na Janus, die god van deure en poorte.

Januarie
Nuwejaarsdag (1 Januarie) - Vuurwerke oor Edinburg in Skotland.

In die Romeinse tyd (ongeveer 700 v.C.) was Januarie en Februarie die laaste twee maande wat by die kalender bygevoeg is. Die Romeine het die winter oorspronklik as 'n periode sonder maande beskou. Die oorspronklike Romeinse kalender het uit tien maande bestaan (304 dae). Alhoewel Maart oorspronklik die eerste maand was, het Januarie sy plek ingeneem, aangesien dit was wanneer die konsuls verkies is.

Die eerste dag van die maand word Nuwejaarsdag genoem.

Vorige name vir Januarie was die oorspronklike Romeinse benaming van Januarius, die Saksiese woord Wulf-monath (die wolfmaand) en Karel die Grote se benaming van Wintarmanoth (die winter- of koue maand).

Suid-Afrikaanse gemiddeldes vir Januarie

Kleinighede

Bronne

Eksterne skakels

Maande van die jaar
Januarie | Februarie | Maart | April | Mei | Junie | Julie | Augustus | September | Oktober | November | Desember

Tags:

Januarie Suid-Afrikaanse gemiddeldes vir Januarie KleinighedeJanuarie BronneJanuarie Eksterne skakelsJanuarieGregoriaanse kalenderJaarMaandRomeinse mitologie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HartBeesagtigesFibonacciSinkGasToestand van materieOmgewingsgesondheidHuisvliegKaapstadse waterkrisis 2015-2018IslamGroot TrekOrthopteraBosluisOostenrykWet op NaturellengrondAntjie KrogNamibiëFranse RewolusieMaagsweerBoereMetaalProvinsies van Suid-AfrikaKoue OorlogVeeAnneli van RooyenSeksuele opwekkingAfvalbestuurSharpeville-slagtingBosvarkHeupvervangingGeskiedenis van Suid-AfrikaCheslin KolbeTuisbladStikstofMartin Luther King jr.DiskriminasiePaddaVolstruisMisdaadromanVrymesselaryTafelsoutWhatsAppAardkorsPrivaat maatskappyOutismeJapanneesMIV/vigs in Suid-AfrikaBayer 04 LeverkusenRekenaarVerlede tydJan-Willem BreureKewerRonelda KamferPersoonlikheidTrekarbeidVolhoubaarheidHipertensieLieweheersbesieUnited Democratic FrontKoolstofLys van Afrikaanse televisiereekseLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaDuitslandAfrikanersMierSeksposisieRassismeBreinvliesontstekingWolkBysteekTrappe van vergelykingMensKasteel die Goeie Hoop🡆 More