Mannetjie

'n Mannetjie verwys in die natuur se diereryk na 'n manlike organisme van 'n spesie, hetsy 'n soogdier, vis, voël of reptiel.

Mannetjie
Die ♂-simbool van die Romeinse god Mars word gebruik om manlike organismes aan te dui.

'n Manlike (♂) organisme is die fisiologiese geslag wat sperm produseer. Elke spermatosoön kan versmelt met 'n groter vroulike gameet, of eiersel, in die proses van bevrugting. 'n Man kan nie seksueel reproduseer, sonder toegang tot ten minste een eiersel van 'n vrou nie, maar sommige organismes kan beide seksueel en ongeslagtelik voortplant. Die meeste manlike soogdiere, insluitend manlike mense, het 'n Y-chromosoom, wat die kode gee vir die produksie van groter hoeveelhede testosteroon deur die manlike geslagsorgane.

Nie alle spesies het 'n gemeenskaplike geslagsbepalingstelsel nie. In die meeste diere, insluitend die mens, word geslag geneties bepaal, maar in sommige spesies kan dit bepaal word as gevolg van sosiale, omgewings- of ander faktore.

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

ReptielSoogdierSpesieVisVoël

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NierversakingWortelGriepRooilipslangLys van musiekinstrumenteHipoteseUniegebouVarkgriepGoogleGetalSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieTaalYslandRassisme in AfrikaVleilandDawidBedreigde spesieWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaIsraelRacheltjie de BeerTarentaleVulkaanWayde van NiekerkWillie JoubertVaalrivierKhoikhoiCleopatra VIIEweknienetwerkGianna MichaelsPseudowetenskapKoorsNierTweede VryheidsoorlogTennisVoorvoegselOmtrek, oppervlakte en volumeMigrasie van voëlsAl-FatihaDonderstormMeeueBurgerregteKortverhaalStikstofKoppeltekenVioolMorfeemRefleksieBTWNatriumsulfietMandalaKookpuntLugbesoedelingVenda (taal)MoedersdagGewone breukeSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Lys van Afrikaanse rolprenteSomerReg tot ‘n gesonde omgewingWêreld- Ekonomiese ForumNag van die lang messeKoorsblaarReënspinnekopSwartrenosterApokriewe boekeGlobaliseringVersoeningsdagSonVincent van GoghCalviniaAnale seksHerfsVloeistofHartversakingDelft, Kaapstad🡆 More