Boomkoggelmander

Die boomkoggelmander (Acanthocercus atricollis) is 'n groot (20-35cm lank) reptiel met 'n dik lyf bedek met stekelrige skubbe.

Daar is 'n swart vlek op die skouer. Wyfies en jonges het 'n korsmos kleur. Die mannetjie het 'n helder ultramaryn kop. Die reptiel klouter in bome rond en pronk deur sy kop te knik. Wyd oopgesperde bek is 'n teken van dreigende gedrag. Hulle dieet bestaan hoofsaaklik uit insekte. In die somer word tussen 4-14 eiers gelê in 'n gat in die grond.

Boomkoggelmander
Boomkoggelmander
Boomkoggelmander-mannetjie in die Pilanesberg
Onbekend
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Agamidae
Genus:
Acanthocercus
Spesie:
A. atricollis
Binomiale naam
Acanthocercus atricollis
Boomkoggelmander

Fotogalery

Verwysings en bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VoorsetselLewerOmtrek, oppervlakte en volumeSportOutismeSeksualiteitOnse VaderSout (chemiese stof)Russiese inval in Oekraïne sedert 2022SonJohan VorsterJode in Suid-AfrikaNarkosePoesKapitalismeNic de JagerMaagsweerTussenwerpselBeroerteHoofstadJaco JacobsRob HersovDokterKrampDemokrasieKletsrymWaterpokkiesJan van RiebeeckVolhoubaarheidLiewe HeksieAartappelSkaapHidroulikaOopbroninhoudKorrupsieTelwoordMangelontstekingDermpoliepDinosourusAfrikaanse WikipediaBruin huisslangAntjie SomersKaapse VlakteKewerWerkwoordCremonaOogproblemeJo BlackArmoedeverligtingFiela se kindHondKalenderMorfeemAardedagLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Afrikaanse woordelys en spelreëlsHipoteseSirkelKultuurAnrich HerbstNieuwoudtvilleMonumentMantisGrondwet van Suid-AfrikaCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaSeksposisieAfrikaanse naguilVoëlAdolf HitlerRina HugoRuan PienaarBloukraanvoëlTweede VryheidsoorlogElektroniese of digitale mediaVraag en aanbodSlang🡆 More