Pilanesberg

Die Pilanesberg (voorheen Pilandsberg) is 'n berg in die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika.

Die berg is 'n antieke vulkaniese struktuur, rond in vorm, wat oprys bokant plat omliggende vlaktes. Dit word gevorm deur drie konsentriese ringe of rantheuwels, waarvan die buitenste 'n deursnee van ongeveer 24 km het.

Pilanesberg
Pilanesberg, foto deur NASA Pilanesberg, foto deur NASA
Ligging Noordwes, Suid-Afrika
Hoogte 1687 meter bo seevlak
Reeks Witwatersrand
Koördinate 25°14′25″S 27°4′33″O / 25.24028°S 27.07583°O / -25.24028; 27.07583 27°4′33″O / 25.24028°S 27.07583°O / -25.24028; 27.07583
Bergtipe Uitgewerkte vulkaan
Rotsouderdom Proterosoïes
Ligging van Pilanesberg op 'n kaart (Suid-Afrika)
Pilanesberg
Pilanesberg

Die Pilanesberg is 100 km noordwes van Pretoria geleë en sy grootste deel is ingesluit in 'n beskermde gebied bekend as die Pilanesbergwildreservaat. Die Elandsrivier vloei suid verby die Pilanesberg in 'n oostelike rigting. Daar is 'n aantal platinummyne reg op die rand van die kraterformasie geleë. Die naam "Pilanes" kom van 'n historiese Tswana-kaptein, genaamd Pilane.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

BergNoordwesSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BorskankerOlifantHorlosieVeerSendelingposisieVerkragtingTsoenamiElandréKarakteriseringMantisFluoorBesproeiingLys van Afrikaanse skrywers20ste eeuVormFabelNeo-NazismeGedigWoestynHoofstadMiddelmisbruikKlavierLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsKoeffisiënt en magswortelSuid-Afrikaanse randPersoonlike voornaamwoordKoolhidraatByvoeglike naamwoordBTWBevolkingAlliterasieGroepsgebiedewetSowjetunieGordelroosInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandLys van NG gemeentesVlag van Suid-AfrikaPornografiese subgenresSelfmoordAppelSelfbeeldHector PietersonKommunikasieWinterGreen PornoTienie HollowayFotosinteseOopbroninhoudLys van nedersettings in Suid-AfrikaGemeenskapsorganisasieBerilliumDaggaDwelmmiddelKalenderDachshundGreta ThunbergBloeddrukKrimpvarkieLys van bekende Suid-AfrikanersConsolidated B-24 LiberatorTaalVrugbaarheidLys van kinderspeletjiesMasturbasieJan-Willem BreureOrthopteraLys van Suider-Afrikaanse soogdiereOntbossingPersoonlikheidDramaNatuurrampLys van chemiese elemente volgens atoomgetalMaagsweerProstaatkanker🡆 More