Frischgewaagd

Frischgewaagd is 'n nedersetting in Noordwes aan die R565 tussen Rustenburg, Ledig en die Pilanesberg Natuurreservaat.

Die Frischgewaagd-Ledig-gebied is bekend vir sy platinummyne.

Frischgewaagd
Frischgewaagd is in Noordwes (Suid-Afrikaanse provinsie)
Frischgewaagd
Frischgewaagd
Koördinate: 25°55′0″S 25°30′28″O / 25.91667°S 25.50778°O / -25.91667; 25.50778 25°30′28″O / 25.91667°S 25.50778°O / -25.91667; 25.50778
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoordwes
TydsoneUTC+2 (SAST)

Frischgewaagd was op 16 Junie 2011 in die nuus gewees nadat die DA-leier Helen Zille hier Jeugdag gevier het. In die munisipale verkiesings van Mei 2011 was Frischgewaagd die eerste wyk sonder enige kiesers van minderheidgroepe wat 'n DA-meerderheid opgelewer het. Die DA het 1006 stemme verower, die ANC 960.

Sien ook

Verwysings

Tags:

NoordwesPilanesberg NatuurreservaatPlatinumRustenburg

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TaalNommertekenFilosofieChristendomSokkerKindermishandelingHarry PotterEkonomieWaar ruwe rotseWaterstofMantisAbstraksie (rekenaarwetenskap)Narsistiese persoonlikheidsteuringBestuiwingKwaggaHenry MurrayVeeartsWayde van NiekerkOnderwys in Suid-AfrikaISO 3166-2KommunismeInligtingstegnologieBloemfonteinTydVraag en aanbodWolkWes-KaapHeidelberg, GautengAarde se atmosfeerGqeberhaVratVoegwoordJan van RiebeeckNatuurlike hulpbronSebraMetamfetamienHeuningbyOnomatopeeKunsmisAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeKaliforniese KanaaleilandeMusieksimboleMuskietDermpoliepKarlien van JaarsveldGoogleHibernasieVlinderKrimpvarkieAnilingusStikstofSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureJohannesburgTrekarbeidEl (lengtemaat)UniegebouAnette EngelbrechtVoortrekkermonumentSwart nasionalismeBokmakierieWet op NaturellengrondKompasMonopolieSpringbokkeAllan BoesakIngrid JonkerPoesLeonardo da VinciWebblaaierVerkoueDansSkaak🡆 More