Pilanesberg- Nasionale Park

Pilanesberg- Nasionale Park is noord van die groot dorp Rustenburg in die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika geleë.

Dit lê in die oorgangsone tussen die droë Kalahari en die Laeveld en het diere wat in albei streke tuis is. Dit beskik oor die Groot vyf, asook bastergemsbokke, basterhartbeeste en meer as 360 voëlspesies. Die park is geleë in 'n ou vulkaankrater wat 1,2 miljard jaar gelede gevorm is.

Pilanesberg- Nasionale Park
Pilanesberg- Nasionale Park
Land Suid-Afrika
Provinsie Bojanala-distrik, Noordwes
Naaste dorp Rustenburg
Ligging van Pilanesberg- Nasionale Park op 'n kaart (Noord-Wes)
Pilanesberg- Nasionale Park
Pilanesberg- Nasionale Park
Koördinate: 25°14′42″S 27°5′21″O / 25.24500°S 27.08917°O / -25.24500; 27.08917 27°5′21″O / 25.24500°S 27.08917°O / -25.24500; 27.08917
Oppervlak 55 000 ha
Openingsjaar 1979
Bestuursliggaam Noordwes Parkeraad
Webblad Pilanesberg- Nasionale Park

Fotogalery

Verwysings

Tags:

BastergemsbokBasterhartbeesGroot vyfNoordwesPilanesbergRustenburg

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WaterpokkiesSpringbokErdwurmKaapse AfrikaansKaasLys van Suid-Afrikaanse reeksmoordenaarsMondSwedeNBesproeiingGeorge-museumLissabonRusty SchwimmerGroenPerdMinki van der WesthuizenMicrosoft OfficeGeskiedenis van AfrikaansQRockmusiekZambezirivierMiddelmisbruikGeskiedenis van kommunikasieNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaWaterstofHoutskoolPaulus van TarsusBywoordMenslike seksuele gedragNiersteenRuhan du ToitNederlandsOnderwysSuidwesdoringSkaak54OlifantHartversakingBreinWoordsoortFrankrykWilliams Grand Prix EngineeringLimfvatstelselLast.fmRobin GivensAntoinette KellermannPiet van der MerweEdelsteenTeater van Suid-AfrikaStuifmeelSophie MarceauSpanjeMeervoudSelfoonGewone breukeBoelieryWoordDoopLys van Afrikaanse skrywersLys van Afrikaanse digtersAbercrombie & FitchSkisofrenieChirurgieBeeldhoukunsTweede VryheidsoorlogLongontstekingWoordeboek van die Afrikaanse TaalWiskundeSuikersiekteSeksismeDascha PolancoNamibiese OnafhanklikheidsoorlogNoag se arkMenstruasieBosluisSI-stelsel🡆 More