Bojanala Platinum-Distriksmunisipaliteit

Die Bojanala Platinum-distriksmunisipaliteit is een van die 4 distriksmunisipaliteite van die Noordwes.

Suid-Afrika Bojanala Platinum
Kaart van Suid-Afrika wat Bojanala Platinum in Noordwes aandui
Provinsie Noordwes
Tipe Distriksmunisipaliteit
Munisipale kode DC37
Plaaslike munisipaliteite Kgetlengrivier, Madibeng, Moses Kotane, Moretele, Rustenburg
Hoofstad Rustenburg
Burgemeester  
Grootste tale Tswana, Tsonga, Afrikaans
Oppervlakte 18 332 km²
Bevolking 1 185 325 (2001)

Die setel van die munisipaliteit is in Rustenburg. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Tswanasprekend. Die munisipaliteit se kode is DC37.

Geografie

Bure

Die munisipaliteit word begrens deur:

Plaaslike munisipaliteite

Die munisipaliteit bestaan uit die volgende plaaslike munisipaliteite:

Plaaslike munisipalitteit Bevolking %
Rustenburg 549 575 36%
Madibeng 447 381 30%
Moses Kotane 242 554 18%
Moretele 186 947 12%
Kgetlengrivier 51 049 3%

Demografie

Die volgende statistiek is van die sensus in 2011.

Taal Bevolking %
Tswana 818 050 55.34%
Tsonga 119 090 8.06%
Afrikaans 106 561 7.21%
Xhosa 82 701 5.59%
Noord-Sotho 75 539 5.11%
Suid-Sotho 67 458 4.56%
Engels 57 187 3.87%
Zoeloe 54 661 3.70%
Ander 39 869 2.70%
Ndebele 26 481 1.79%
Venda 14 329 0.97%
Swazi 9 632 0.65%

Geslag

Geslag Bevolking %
Vroulik 607 862 51.28%
Manlik 577 463 48.72%

Etniese groepering

Etniese groepering Bevolking %
Swart 1 093 177 92.23%
Blank 82 045 6.92%
Kleurling 6 360 0.54%
Asiaties 3 743 0.32%

Ouderdom

Ouderdom Bevolking %
00 - 04 108 805 9.18%
05 - 09 113 058 9.54%
10 - 14 121 707 10.27%
15 - 19 115 306 9.73%
20 - 24 110 477 9.32%
25 - 29 111 264 9.39%
30 - 34 98 631 8.32%
35 - 39 93 814 7.91%
40 - 44 81 984 6.92%
45 - 49 62 264 5.25%
50 - 54 44 466 3.75%
55 - 59 34 288 2.89%
60 - 64 27 783 2.34%
65 - 69 21 309 1.80%
70 - 74 16 438 1.39%
75 - 79 10 575 0.89%
80 - 84 7 800 0.66%
85 - 89 3 115 0.26%
90 - 94 1 424 0.12%
95 - 99 614 0.05%
100 plus 203 0.02%

Politiek

Verkiesingsuitslae

Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2004.

  • Bevolking 18 en ouer: 772 262 [65.15% van die totale bevolking]
  • Totale stemme: 445 856 [37.61% van die totale bevolking]
  • Stempersentasie: 57.73% van die persentasie van die stemgeregtigdes
Party Stemme %
ANC 372 834 83.62%
DA 25 214 5.66%
UCDP 20 370 4.57%
UDM 7 472 1.68%
ACDP 5 085 1.14%
VF+ 4 022 0.90%
PAC 2 964 0.66%
NNP 1 597 0.36%
OD 1 426 0.32%
IVP 1 384 0.31%
Azapo 996 0.22%
NA 477 0.11%
SOPA 424 0.10%
EMSA 346 0.08%
CDP 293 0.07%
UF 268 0.06%
PJC 190 0.04%
TOP 187 0.04%
KISS 122 0.03%
MF 100 0.02%
NLP 85 0.02%
Totaal 445 856 100.00%

Verwysings

Tags:

Bojanala Platinum-Distriksmunisipaliteit GeografieBojanala Platinum-Distriksmunisipaliteit DemografieBojanala Platinum-Distriksmunisipaliteit PolitiekBojanala Platinum-Distriksmunisipaliteit VerwysingsBojanala Platinum-DistriksmunisipaliteitNoordwesRustenburgTswana

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Duitse maselsMiddeloorontstekingPersNierversakingGewone tarentaalInfeksieBloedsomloopstelselEoraptorLys van politieke partye in Suid-AfrikaWortelkanaalTongaanse nasionale rugbyspanW3CByRooikatWikiquoteDie Stem van Suid-AfrikaSeksApartheidKewerWayback MachineTaalVaginaWit-DonderdagTropiese huisgeitjieBaltimoreVerkoueOrgasmeMarita NapierBasisinkomsteJohannesburgOutismeAustraliëMangelontstekingHomoniemAfrikaansAlfabetNieu-SeelandNederduitse Gereformeerde KerkSerafín DengraDramaDiplopodaSuid-Afrikaanse WeermagIndonesiëFiksieHomofoonSigaretAnnelize van der RystMarie PentzOnderwys (geskiedenis)VermaakAsiëMasturbasieHemelvaartsdagCristiano RonaldoMenslike seksuele gedragDeelstate van die Verenigde State van AmerikaWes-AfrikaAfrikaanse woordelys en spelreëlsRenteAkuutWet op NaturellengrondNarsismeMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaRynhesseSamestellingFrankrykHartversakingKoue OorlogSeksualiteit🡆 More