Kuifkopvisvanger

Die kuifkopvisvanger (Corythornis cristata) is 'n algemene standvoël van Afrika.

In Engels staan dit as die malachite kingfisher bekend.

Kuifkopvisvanger
Kuifkopvisvanger
Volwassene in Zambië
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Corythornis
Spesie:
C. cristata
Binomiale naam
Corythornis cristata
(Pallas, 1764)
Subspesies
Sien teks

Identifikasie

Kuifkopvisvanger 
'n Jongvoël in Kenia
Kuifkopvisvanger 
'n Jongvoël te Pilanesberg- Nasionale Park

Dit is 'n klein visvanger, 13 tot 14 cm in lengte. Die kleur van die boonste gedeelte is 'n helder glansende blou. Die kop het 'n kort kuif soos 'n mussie bestaande uit swart en turkoois vere met 'n lang, reguit rooi bek. Jonges het swart snawels en is valer van kleur.

Habitat

Kom een-een voor by stadigbewegende water van riviere en damme met oewerplantegroei, en sit laag op riete, takkies of rotse vanwaar dit visvang.

Verspreiding

Wydverspreid in Afrika suid van die Sahara met uitsluiting van groot dele van die Noord-Kaap, Botswana en Namibië.

Geluid

Uiter 'n skril "pieep-pieep" as dit opgejaag word. Die broeisang is "li-cha-cha-chui-chui".

Subspesies

  • A. c. christata
  • A. c. galerita
  • A. c. robertsi
  • A. c. stuartkeithi

Ander name

  • Engelse naam: Malachite kingfisher
  • Wetenskaplike naam: Alcedo cristata

Sien ook

Tags:

Kuifkopvisvanger IdentifikasieKuifkopvisvanger HabitatKuifkopvisvanger VerspreidingKuifkopvisvanger GeluidKuifkopvisvanger SubspesiesKuifkopvisvanger Ander nameKuifkopvisvanger Sien ookKuifkopvisvanger

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PornhubLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandTweede WêreldoorlogOos-KaapGeelhoutGewasboerdery in Suid-AfrikaOrgasmeMorfologie (taalkunde)Jeanette FerreiraVoedingRuslandWoordeboekDiatomiese molekuulSpringbokNoag se arkNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaOorstromingKlimaatsverandering in Suid-AfrikaSuid-Afrika-WetMaanKrieketLys van musiekinstrumentePeriodieke tabelWolfEllipstekenWikimedia-stigtingNasionale PartySydneyPubiese hareAarverkalkingPornografiePampoentjiesFamilie (verwantskap)Steve BikoByGeboorteVerenigde KoninkrykNatuurrampWeerfrontRepubliek die KongoAnglo-BoereoorlogRenosterAardbewingNederlandMetaalMalariaVerkoueSkoenlapperHortologieSebraJohannes MeintjesMisdaadKonsonantMandalaSkaapVloeistofKankerBloedsomloopstelselHartKartografieBoelierySonnestelselDierMenseregtedagAnneli van Rooyen1990HemelvaartsdagLandbouPerdebyeVars waterDemografie van Suid-AfrikaVaste stofEuropaKlinkerAssonansieEskom🡆 More