Maharashtra: Deelstaat in die sentraalweste van Indië

Maharashtra (Marathi: महाराष्ट्र, Mahārāṣṭra, , luister (hulp·inligting)) is 'n deelstaat in die sentraalweste van Indië.

Die hoofstad en grootste stad is Mumbai. Van die ander groot stede is Aurangabad, Kalyan-Dombivali, Nagpur, Nashik, Navi Mumbai, Pimpri-Chinchwad, Pune, Solapur, Thane en Vasai-Virar. Die bevolking praat Marathi en bestaan veral uit Marathi's. Naas die ampstaal word onder andere Konkani gepraat. Die Bene Israel was 'n histories belangrike etniese groep in dié deelstaat, maar die meeste van hulle het hulle in Israel gevestig. Die deelstaat se geografie word gekenmerk deur die Wes-Ghats, asook die Godavari en die Krisjna, twee van die grootste riviere van Indië.

Maharashtra

महाराष्ट्र (Marathi)
Die Poort na Indië in Mumbai
Die Poort na Indië in Mumbai
Amptelike seël van Maharashtra
Seël
Ligging van Maharashtra in Indië
Ligging van Maharashtra in Indië
Koördinate: 18°58′12″N 72°49′12″O / 18.97000°N 72.82000°O / 18.97000; 72.82000 72°49′12″O / 18.97000°N 72.82000°O / 18.97000; 72.82000
LandVlag van Indië Indië
HoofstadMumbai
Nagpur (winter)
Grootste stadMumbai
Gestig op1 Mei 1960
Regering
 • TipeRegering van Maharashtra
 • GoewerneurBhagat Singh Koshyari
 • HoofministerUddhav Thackeray (SS)
Oppervlak
 • Totaal307 713 km2 (118 809 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal112 374 333
 • Digtheid370/km2 (950/vk. myl)
 • Rang
2de
TydsoneUTC+05:30 (IST)
Amptelike taalMarathi
Webwerfwww.maharashtra.gov.in

Verwysings

Eksterne skakels


Tags:

AurangabadBene IsraelEtniese groepFederale staatsvorm van IndiëGodavariHoofstadIndiëIsraelKalyan-DombivaliKonkaniKrisjna (rivier)Lêer:Maharashtra.oggMaharashtra.oggMarathiMarathi'sMumbaiNagpurNashikNavi MumbaiPimpri-ChinchwadPuneSolapurThaneVasai-VirarWes-GhatsWikipedia:Mediahulp

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KaliumKweekhuiseffekPastoorGoogle TranslateEnsiklopedieVeranderinge aan Suid-Afrikaanse geografiese nameVolksrepubliek ChinaNatuurrampChemiese elementAngolese BurgeroorlogEkonomiese sektorAfrikaHannes van WykKameelperdKoorsVolstruisKitaarAtlantiese OseaanGrootste rampe in Suid-AfrikaDeon GrootDubbelpuntDinosourusMurraysburgSekondêre sektor van die ekonomieTafelbergTswanaHeks van HexrivierToringMorfologie (taalkunde)Plae van EgipteMynbouTaalNic de JagerVrugbaarheidLongontstekingPornografiese subgenresYouTubeOlimpiese SpeleSterGeslagsgelykheidMobutu Sese SekoLenteTegnologieNatuurlike hulpbronKompasVoortrekkersTransatlantiese slawehandelOnderhandelinge om apartheid te beëindigN.P. van Wyk LouwSirkelAanhalingstekensHolocaustWeer (meteorologie)KernoorlogWaterbesparing in Suid-AfrikaKomplementêre kleureMensBrandmondsindroomDistrik SesAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidKommunikasieLabia (geslagsdele)Lien se lankstaanskoenePeriodieke tabelKaapstadDirekte en Indirekte redeSomerWaterpokkiesKnysnaRacheltjie de BeerPaarl GimnasiumHeupStaal🡆 More