Rivier Krisjna

Die Krisjna (Marathi: कृष्णा नदी Kr̥ṣṇā nadī, Kannada: ಕೃಷ್ಣಾ ನದಿ Kr̥ṣṇā nadi, Telugu: కృష్ణా నది Kr̥ṣṇā nadi) is 'n groot oos-vloeiende rivier in Indië.

Die rivier, met 'n lengte van 1 290 km (800 myl), is ná die Indus, Brahmaputra, Ganges, Godavari en Narmada die sesde langste rivier in Suid-Asië. Die Krisjna word in Hindoeïsme as heilig beskou, wat van dié rivier 'n belangrike pelgrimstog vir Hindoes maak. Dié rivier is genoem ná die Hindoegod Krisjna.

Krisjna
Die Krisjna-kloof naby Srisailam, Andhra Pradesh.
Die Krisjna-kloof naby Srisailam, Andhra Pradesh.
Die Krisjna-kloof naby Srisailam, Andhra Pradesh.
Rivier Krisjna

Die stroomgebied van die Krisjna.

Oorsprong Satara-distrik, net suid van Pune, Maharashtra, Indië
Wes-Ghats
Monding Hamsaladeevi, net suid van Vijayawada, Andhra Pradesh, Indië
Golf van Bengale
Stroomgebied Indië
Lengte 1 290 km (800 myl)
Oorspronghoogte 914 m (2 999 voet)
Mondinghoogte 0 m (0 voet)
Gemiddelde afloop 2 213 m³/s (78 151 ft³/s)
Stroomgebiedopp. 258 948 km² (99 980 myl²)
Rivier Krisjna
Nasa-Satellietbeeld van die Godavari (bo) en die Krisjna (onder) se mondings in die Golf van Bengale

Die Krisjna ontspring in die Wes-Ghats in Wes-Indië, net suid van Pune in die deelstaat Maharashtra, sowat 64 km oos van die Arabiese See. Aansluitend vloei dié rivier in 'n suidoostelike rigting net noord van Kolhapur en bereik later die deelstaat Karnataka, waar dié rivier in 'n oostelike rigting vloei. Daarna bereik die Krisjna die deelstaat Andhra Pradesh, waar dié rivier in 'n wye boog suid van Hyderabad vloei en aansluitend Vijayawada bereik. Nadat dié rivier die Oos-Ghats deurkruis het, mond hy verder suid in 'n wye delta in die Golf van Bengale uit, net suid van die Godavari se monding.

Verwysings

Eksterne skakels


Tags:

BrahmaputraGangesGodGodavariHindoeïsmeIndiëIndusKannadaKrisjnaMarathiNarmadaOosRivierSuid-AsiëTelugu

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van medisinale kruieLien se lankstaanskoeneLandbouSimboolAardverwarmingSonnestelselAfrikaansAngssteuringVoorvoegselVerkleinwoordGrondMaroela MediaSeekoeiNederlandTropiese sikloonGeskiedenis van AfrikaansOligopolieGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaJohn Samuel SchlesingerMandalaSeksueel oordraagbare infeksieMiltWetenskapRassisme in AfrikaHartaanvalWoestynProteaSpinnekopInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandVrouSlawernyBynierAardbewingMonumentEnkelvoudige sinApostoliese GeloofsendingHartversakingNagmaalAppelLika BerningEendbekdierAfrikaanse naguilVerkleurmannetjieHartAborsie in Suid-AfrikaNedersettingSelfbeeldDramaFranse RewolusieUnited Democratic FrontAfrikaanse woordelys en spelreëlsKangogrotteResensieElandréIndustriële RevolusieAborsieHemelvaartGrondwetOmtrek, oppervlakte en volumePersBevolkingSuid-Afrikaanse GrensoorlogKlimaatsverandering in AfrikaDaggaEngelsDokterPiesangSeptimius AwardsSanskritSuid-AfrikaKoeffisiënt en magswortelJavaScriptRuan PienaarNiersteenAfkorting🡆 More