Wes-Ghats

Die Wes-Ghats (Engels: Western Ghats; Hindi: पश्चिमी घाट, Paścimī ghāṭa; Marathi: सह्याद्री, Sahyādrī; Kannada: ಪಶ್ಚಿಮ ಘಟ್ಟಗಳು, Paścima ghaṭṭagaḷu; Malayalam: പശ്ചിമഘട്ടം, Paścimaghaṭṭaṁ) is 'n bergreeks langs die weskus van Indië.

Dit loop parallel tot die kus van die Arabiese See deur die Indiese deelstate en uniegebiede Maharashtra, Goa, Karnataka, Kerala en Tamil Nadu. Doddabetta is met 2 636 meter bo seevlak die hoogste bergpiek van die Wes-Ghats.

Wes-Ghats*
Unesco-wêrelderfenisterrein

Wes-Ghats
Die Wes-Ghats soos gesien vanaf Gobichettipalayam, Tamil Nadu, Indië
Ligging van Wes-Ghats op 'n kaart (Indië)
Wes-Ghats
Wes-Ghats
Ligging van die Wes-Ghats in Indië
Koördinate: 10°10′12″N 77°04′12″O / 10.17000°N 77.07000°O / 10.17000; 77.07000 77°04′12″O / 10.17000°N 77.07000°O / 10.17000; 77.07000
Lande Vlag van Indië Indië
Tipe Natuur
Kriteria ix, x
Verwysings 1342
Streek Asië
Inskripsiegeskiedenis
Inskripsie 2012  (36ste Sessie)
* Naam soos dit in die Wêrelderfenislys verskyn.
Streek soos deur Unesco geklassifiseer.
Wes-Ghats
Kaart van Indië met die Wes-Ghats in die suidweste
Wes-Ghats
Die Wes-Ghats by Matheran in Maharashtra

Die Wes-Ghats word in die noorde deur die Narmadarivier begrens. Van die riviere wat in die Wes-Ghats ontspring sluit in Godavari en Krisjna. Albei riviere deurkruis die Oos-Ghats en mond aansluitend in die Golf van Bengale uit.

Die Wes-Ghats is in 2012 deur Unesco as wêrelderfenisgebied gelys.

Etimologie

Die term ghat word in verskeie Drawidiese tale soos Kannada gaati en ghatta (bergreeks), Tulu gatta (heuwel), Tamil kattu (dam, rif, kant van ’n berg, verhoogde pad of brug) en Telugu katta en gattu (dam, oewer) gebruik.

Ghat, 'n term wat in die Indiese subkontinent gebruik word, kan afhangende van die konteks na 'n bergreeks of trap-heuwel soos die Oos-Ghats en Wes-Ghats verwys; of die reeks trappe wat aflei na 'n waterliggaam of kaai, asook na 'n bad of verassingplek langs die oewers van 'n rivier of dam, Ghats in Benares, Dhoby Ghaut of Aapravasi Ghat. Paaie wat deur die ghats loop word Ghatpaaie genoem.

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Wes-Ghats EtimologieWes-Ghats Sien ookWes-Ghats VerwysingsWes-Ghats Eksterne skakelsWes-GhatsArabiese SeeBergreeksEngelsFederale staatsvorm van IndiëGoaHindiIndiëKannadaKarnatakaKeralaMaharashtraMalayalamMarathiSeevlakTamil Nadu

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LourensrivierPampoentjiesKommunismeAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeKarooKwikSatellietEkonomieMiltHerfsGhanaYouTubeRivierChirurgieOrtopedieKapitalismeErns GrundlingGewone tarentaalUnie van Suid-AfrikaRooikatHentaiKrugerwildtuinTydGrondwetOnderwerp (taalkunde)KognisieKaapstadse waterkrisis 2015-2018Onse VaderDiarreeBesoedelingVlinderWerkwoordViëtnamoorlogKolonoskopieErfenisMonoloogDroogteMaroela MediaLys van bekende Suid-AfrikanersProvinsies van Suid-AfrikaMusiekBybelSout (chemiese stof)PaddaWeervoorspellingAfrican National CongressToerismeTandbederfBreingewasBosluisbytkoorsVierhoekBuck AngelGrondbesoedelingWiskundeKoperOrgasmeSewe doodsondesMiddeloorontstekingArmoedeverligtingBundesligaBeaufortskaalLys van Afrikaanse rolprenteMoedersdagAkroniemVoedselkettingSeksuele penetrasieAfrikaanse WikipediaIranse aanval op Israel in 2024Anrich HerbstNasiebouFinale OplossingOnderhandelinge om apartheid te beëindigGroot vyfEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaKonsonantPad na jou hart🡆 More