Arabiese See

Die Arabiese See (Arabies: حر العرب Baḥr al 'Arab, Persies: دریای عرب, Oerdoe: بحیرہ عرب, Hindi: अरब सागर, Sanskrit: सिन्धू सागर Sindhusagaraha, letterlike betekenis: See van Sindh) is die see tussen Indië en Arabië.

Arabiese See
Arabiese See
Ligging van die Arabiese See
Arabiese See
Kaart van die Arabiese See
Koördinate:18°N 66°O / 18°N 66°O / 18; 66 66°O / 18°N 66°O / 18; 66
Ligging:Indië, Iran, Jemen, Maledive, Oman, Pakistan, Somalië
Soort:See van die Indiese Oseaan
Oppervlakte:3 862 000 km² (1 491 000 myl²)
Maksimum diepte:4 652 meter (15 262 voet)
Breedte:2 400 km (1 500 myl)
Invloei:Indus, Narmada, Tapti
Eiland/e:Lakkadive, Maledive en Sokotra
Nedersettings:Karatsji, Moembaai, Surat, Thiruvananthapuram

Dit is deel van die Indiese Oseaan en word deur Somalië, Jemen, Oman, Iran, Pakistan, Indië en die Maledive omring. Die oppervlakte daarvan is ongeveer 3 862 000 km² en die maksimum diepte is ongeveer 5 000 meter. Die Arabiese See is ná die Arabiese Skiereiland genoem.

Die Arabiese See word deur 'n denkbeeldige lyn tussen Sokotra in die weste en die Maledive in die ooste van die Indiese Oseaan geskei. Dit het twee randseë: Die Golf van Aden, wat hierdie see met die Rooisee verbind, en die Golf van Oman, wat dit met die Persiese Golf verbind.

Groot stede aan die Arabiese See is Karatsji, Moembaai, Surat en Thiruvananthapuram en die belangrikste riviere wat in die see uitmond is die Indus, die Narmada en die Tapti, almal van die Indiese subkontinent. In Suid-Indië loop die Wes-Ghats parallel tot die Arabiese See se ooskus.

Fotogalery

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

ArabiesArabiese SkiereilandArabiëHindiIndiese OseaanIndiëIranJemenMalediveOerdoeOmanPakistanPersiesSanskritSeeSomalië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ReënspinnekopWaterbesparing in Suid-AfrikaPaasfeesIslamitiese StaatStedelike hitte-eilandSuid-AfrikaMenslike-ontwikkelingsindeksJode in Suid-AfrikaSnaarinstrumentEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaSteve HofmeyrGeestesteuringBevolkingJacques LootsAfleiding (taalkunde)FilosofieJaco JacobsElandréHerfsAardverwarmingFinale OplossingMusiekKewerMangelontstekingDavid KramerPersoonlikheidGeldSuiwelprodukAfrikaMenslike skeletGeelsugDoelwitLys van Afrikaanse televisiereekseSimon PetrusJan-Willem BreureKoperOnomatopeeLys van Griekse mitologiese figureLys van Afrikaanse rolprenteWinterTierNarsistiese persoonlikheidsteuringRassismeVarkgriepHemelvaartsdagBruin menseOseaanSirkelWerkwoordPieter DuvenageSteve BikoOrthopteraJapanKoos du PlessisArmoedeBaarmoederOranjerivierMaatskappyAntjie KrogKommunismeGroepsdrukEkonomiese sektorWoordsoortTrigeminale neuralgieLandbouLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Woordeboek van die Afrikaanse TaalBynierIslamitiese Staat – Khorasan ProvinsieJaarMaanSekondêre sektor van die ekonomieGroot TrekDie GelofteLys van kinderspeletjiesPerd🡆 More