Kloof: 'n rivierdal met steil (rots)wande wat deur erosie diep uitgedolwe is

'n Kloof of ravyn is 'n rivierdal met steil (rots)wande wat deur erosie diep uitgedolwe is.

Groot klowe word dikwels met die term canyon aangedui.

Kloof: 'n rivierdal met steil (rots)wande wat deur erosie diep uitgedolwe is
Uitsig oor die Visrivierafgronde.
Kloof: 'n rivierdal met steil (rots)wande wat deur erosie diep uitgedolwe is
'n Kloof in Utah, VSA.

Klowe bied 'n uitstekende ligging vir die bou van 'n studam. Klowe is ook dikwels die enigste roete deur 'n bergreeks. Tydens oorloë word klowe ook dikwels vir die lê van hinderlae gebruik. As gevolg hiervan is klowe van groot strategiese belang.

Die drie langste klowe ter wêreld is:

In 2013 het Amerikaanse navorsers by die Universiteit van Bristol 'n kloof onder 'n laag ys op Groenland ontdek. Die kloof is vanuit 'n vliegtuig wat die gebied met radiogolwe gekarteer het bespeur. Die kloof, wat ongeveer 'n kilometer breed is, is met 'n lengte van ongeveer 750 kilometer waarskynlik die langste ter wêreld.

Eksterne skakels

Tags:

Rivier

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WiskundeRobert SobukweKanadaVleilandMiskruierJohannesburgPrimêre sektor van die ekonomieDistrik SesHoofstadJagluiperdAbstraksie (rekenaarwetenskap)DonkieYstertydperkGeskiedenis van AfrikaansVolhoubare ontwikkelingSiya KolisiBosluisbytkoorsKoorsblaarWet op Verbod van Gemengde HuwelikeAfrikanersSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024AboriginesDialoog in fiksieSelfstandige naamwoordAustraliëSirkelLys van bekende Suid-AfrikanersSekondêre sektor van die ekonomieStam (taalkunde)MateriaalMetaalLys van elemente volgens simboolDiatomiese molekuulSkuinsstreepBewaringstatusMusiekHoenderKartografieLongontstekingFranse RewolusieRymDistillasieKlimaatLeonardo da VinciTrappe van vergelykingPaasfeesVerenigde KoninkrykSlag van BloedrivierKommunismeElandréMenslike skeletVoegwoordN.P. van Wyk LouwKwaZulu-NatalVoëlRooibokLongCalviniaGianna MichaelsVlag van Suid-AfrikaManie LibbokAfrikaanse woordelys en spelreëlsBTWStikstofArmoedeverligtingJeuksiekteJaco JacobsKinkhoesNarsismeToestand van materieKontinentRenaissancePaarl GimnasiumDemokrasieAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidLys van Joodse feeste en herdenkingsTropiese sikloonLeier🡆 More