Konkani

Konkani (कोंकणी, Kōṅkaṇī, ) is 'n Indo-Ariese taal wat deur sowat 6 miljoen mense in Suidwes-Indië gepraat word, veral in die deelstaat Goa asook die aangrensende deelstate Karnataka en Maharashtra.

Konkani is een van die amptelike tale van Indië naas Engels en Hindi. Konkani word in Devanagari geskryf, 'n Brahmi-skrif uit die Indiese skriffamilie. Dit is nou verwant aan Marathi en word soms as 'n dialek van dié taal beskou. Ander verwante tale sluit in Dhivehi op die Maledive en Singalees op Sri Lanka.

Konkani
कोंकणी Kōṅkaṇī 
Uitspraak: [kõkɳi]
Gepraat in: Vlag van Indië Indië 
Gebied: Suid-Asië
Totale sprekers: 6 miljoen
Taalfamilie: Indo-Europees
 Indo-Irannees
  Indo-Aries
   Suid-Indo-Aries
    Marathi-Konkani
     Konkani 
Skrifstelsel: Devanagari 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Indië Indië
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2: kok
ISO 639-3: kok 
Verspreiding van Konkani
Konkani
Die woord "Kōṅkaṇī" in Devanagari-skrif

Verwysings

Eksterne skakels

Konkani 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Konkani

Tags:

Brahmi-skrifDevanagariDhivehiDialekEngelsFederale staatsvorm van IndiëGoaHindiIndiese skriffamilieIndiëIndo-Ariese taleKarnatakaLys van nasionale tale van IndiëMaharashtraMalediveMarathiSingaleesSri Lanka

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Jan van RiebeeckOssewaMasturbasieHolocaustAustraliëSeksueel oordraagbare infeksieNarsistiese persoonlikheidsteuringTydSoutsuurTropiese sikloonHernubare energieAsiëOseaanSuid-EuropaApartheidWatersuiweringHoofkarakterAborsie in Suid-AfrikaGewone breukeNiemetaalVlag van Suid-AfrikaArmoedeverligtingOmgewingsbeheerDesmond TutuSosiale ordeGautengBrasiliëSoortnaamLandbouWerkloosheidMisdaadromanVolstruisRacheltjie de BeerVulvaOligopoliePaasfeesKarlien van JaarsveldRobbeneilandKunsmatige intelligensieRivierDikdermKaliumUnited Democratic FrontDoelwitInentingRudi ClaaseElon MuskMahatma GandhiBesoedelingLeeuLetterkundeNatuurwetenskapLeonardo da VinciItaliëFanie ViljoenOnderhandelinge om apartheid te beëindigKoppeltekenSpysverteringstelselKolitisGroot vyfHeuningLys van visseBek-en-klouseerBoor (element)LugbesoedelingChris HaniParkinson se siekteVerdampingPoësieWaterkringloopGroot Muur van ChinaBeesvleisTussenwerpselOogproblemeDuitse maselsAvbobDiskriminasie🡆 More