Nagpur (Marathi: नागपुर, Nāgpur) is 'n groot stad aan die oewer van die Nagrivier en die winterhoofstad van die Indiese deelstaat van Maharasjtra.
Die stad lê in die sentrum van die land en is 'n nywerheids-, vervoer- en kultuursentrum. Nagpur het 'n bevolking van 2 405 421 in 2011 gehad en het 'n oppervlakte van 218 km².
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Indië |
Deelstaat | Maharasjtra |
Koördinate | 21°04′N 79°16′O / 21.067°N 79.267°O |
Stigting | 1702 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 218 vk km |
Hoogte bo seevlak | 310 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2011) | 2 405 421 |
- Bevolkingsdigtheid | 10 964/vk km |
- Metropolitaanse gebied | 2 497 777 |
Tydsone | UTC +5:30 |
Burgemeester | Archana Dehankar |
Amptelike webwerf | nmcnagpur.gov.in |
Nagpur beskik met die Vidarbha-krieketverenigingstadion en die ouer Vidarbha-krieketverenigingveld oor twee toetskrieketstadions. In die stad speel die Indiese nasionale krieketspan van sy tuiswedstryde. In Nagpur is onder andere wedstryde tydens die krieketwêreldbekertoernooie in 1987, 1996 en 2011, asook die T20I-wêreldbeker 2016, aangebied.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Nagpur, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.