Fanie Viljoen | |
Geboortenaam | Hendrik Stephanus Viljoen |
---|---|
Geboorte | 2 Januarie 1970 |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Beroep | Skrywer |
Bekende werke | Breinbliksem, Pynstiller en Onderwêreld |
Fanie Viljoen matrikuleer in 1987 aan die Hoërskool Goudveld in Welkom. Hy studeer grafiese ontwerp aan die Tegniese Kollege Welkom (1993–1995) en behaal in 2002 'n BA-graad in sosiale wetenskappe aan Unisa. Hy werk vanaf 1990 tot 2006 as opleidingskonsultant by Sanlam, en is vanaf 2006 'n voltydse skrywer en kunstenaar. Hy woon tans in Bloemfontein.
Verskyn in die volgende bundels:
Verskyn in die volgende bundels:
Verskyn in die volgende bundels:
This article uses material from the Wiki Afrikaans article Fanie Viljoen, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply. (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
#Wikipedia® is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.