Malayalam: Drawidiese taal

Malayalam (മലയാളം, Malayāḷam, ) is 'n Drawidiese taal wat deur sowat 34 miljoen mense in Suidwes-Indië en Singapoer gepraat word.

Malayalam is een van die amptelike tale van Indië naas Engels en Hindi en van die Indiese deelstate en gebiede Kerala, Lakshadweep en Pondicherry. Malayalam is nou verwant aan Tamil en word in die Malayalam-skrif geskryf, 'n Brahmi-skrif uit die Indiese skriffamilie.

Malayalam
മലയാളം Malayāḷam 
Uitspraak: [maləjaːɭəm]
Gepraat in: Vlag van Indië Indië
Vlag van Singapoer Singapoer 
Gebied: Suid-Asië
Totale sprekers: 34 miljoen
Taalfamilie: Drawidies
 Suid-Drawidies
  Tamil–Kannada
   Tamil–Kodagu
    Tamil–Malayalam
     Malayalam 
Skrifstelsel: Malayalam-skrif 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Indië Indië
  • Kerala
  • Lakshadweep
  • Pondicherry
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: ml
ISO 639-2: mal
ISO 639-3: mal 
Verspreiding van Malayalam
Malayalam: Drawidiese taal
Die woord "Malayāḷam" in Malayalam-skrif

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Malayalam: Drawidiese taal 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Malayalam

Tags:

Brahmi-skrifDrawidiese taleEngelsFederale staatsvorm van IndiëHindiIndiese skriffamilieIndiëKeralaLys van nasionale tale van IndiëSingapoerTamil

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RassismeWitrenosterGautengGasYslandErfenisdag (Suid-Afrika)MusieksimboleKoerantGreen PornoGqeberhaWaterpokkiesGesondheidJodeKorrupsieIntensiewe vormKunsAntisemitismeNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaBloedvergiftigingInfeksieSoortnaamBestaansboerderySuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Byvoeglike naamwoordVincent van GoghFotoOmtrek, oppervlakte en volumeWilna SnymanBronsPersentasieSeptimius AwardsErfenisAarverkalkingProteïenJaarSeksualiteitArmoedeGroepsdrukGoudWêreldboekedagMonopolySatellietBreinHomoniemBelastingNG gemeente JansenvilleMadison IvyWayde van NiekerkAtoomKatjieLeeuKortverhaalKrieketAngolaBruin huisslangHorlosieMenslike skeletDiarreeDesimale breukeSuid-AfrikaKindersiektesSekondêre sektor van die ekonomieGroot DepressieRooilipslangDie GelofteKlankKunstenaarTolla van der MerweBysteekDie Stem van Suid-AfrikaDigtheidGalblaasErica BoyerPerdHemelvaartsdagSwartbewussynsbeweging🡆 More