Jati

’n Jati (Devanagari: जाति, Bengaals: জাতি, Telugu:జాతి, Kannada:ಜಾತಿ, Malayalam: ജാതി, Tamil:ஜாதி, letterlik geboorte) is ’n groep clans, stamme, gemeenskappe of subgemeenskappe in Indië.

Elke jati word gewoonlik verbind met ’n sekere beroep, stam, godsdiens of taal. Onder die Moslems is die soortgelyke kategorie Qom of Biradri.

’n Persoon se van kan ’n aanduiding van die aard van die gemeenskap of jati wees: Gandhi = parfuumverkoper, Dhobi = wasserman, Srivastava = militêre skriba, ens. Op enige plek in Indië kan 500 of meer jati's saam bestaan.

Sien ook

Eksterne skakel

Tags:

BengaalsDevanagariIndiëKannadaMalayalamMoslemTamilTelugu

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

StratovulkaanHondsdolheidKrokodilNoord-KaapWerkloosheidStaatskapingBesoedelingChristendomWaterpokkiesSlangKoorsPoesOplossing (chemie)KoedoeWerkwoordLys van kinderspeletjiesTafelsoutHector PietersonHemelvaartWoordeboekSnotkopVerantwoordelikheidGlasMuishondBelastingOrale medisyneSonnestelselHeuningbyVroueregteOlimpiese SomerspelePornografieParlement van Suid-AfrikaIntensiewe vormDolfynPoësieSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureSeismologieSonOnderhandelinge om apartheid te beëindigRymKragopwekkingDiepaartromboseHorlosieMonumentLys van Afrikaanse televisiereeksePinksterCoca-ColaOogPerdGrondbesoedelingVennootskapRina HugoLongontstekingSpysverteringstelselKlankverskynselsTuberkuloseDistrik SesSportHoofpynOseaanEwekansige veranderlikeOopbroninhoudTydLikkewaanNaaldekokerBeeldspraakTaipeiAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeFosforEkostelselStille OseaanAtletiekHindoeïsmeGroenteHerpes simplex🡆 More