Tamil

Tamil (தமிழ், Tamiḻ, , luister (hulp·inligting)) is 'n Drawidiese taal wat deur sowat 70 miljoen mense in Suidoos-Indië, Maleisië, Mauritius, Réunion, Singapoer en Sri Lanka gepraat word.

    Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Tamils.

Tamil is een van die amptelike tale van Indië naas Engels en Hindi en van die Indiese deelstate en gebiede Tamil Nadu en Puducherry, van Singapoer saam met Chinees, Engels en Maleis en van Sri Lanka saam met Singalees. Tamil is nou verwant aan Malayalam en word in die Tamil-skrif geskryf, 'n Brahmi-skrif uit die Indiese skriffamilie.

Tamil
தமிழ் Tamiḻ 
Uitspraak: [t̪ɐmɨɻ]
Gepraat in: Vlag van Indië Indië
Vlag van Maleisië Maleisië
Vlag van Mauritius Mauritius
Vlag van Réunion Réunion
Vlag van Singapoer Singapoer
Vlag van Sri Lanka Sri Lanka
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 
Gebied: Suid-Asië
Totale sprekers: 69 miljoen (moedertaal)
8 miljoen (tweede taal)
Taalfamilie: Drawidies
 Suid-Drawidies
  Tamil–Kannada
   Tamil–Kodagu
    Tamil–Malayalam
     Tamil
      Tamil 
Skrifstelsel: Tamil-skrif 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Indië Indië

Vlag van Singapoer Singapoer
Vlag van Sri Lanka Sri Lanka

Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: ta
ISO 639-2: tam
ISO 639-3: tam 
Verspreiding van Tamil
Tamil
Die woord "Tamil" in Tamil-skrif

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tamil 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Tamil

Tags:

Brahmi-skrifChineesDrawidiese taleEngelsFederale staatsvorm van IndiëHindiIndiese skriffamilieIndiëLys van nasionale tale van IndiëLêer:Ta-தமிழ்.ogaMalayalamMaleisMaleisiëMauritiusRéunionSingaleesSingapoerSri LankaTa-தமிழ்.ogaTamil NaduWikipedia:Mediahulp

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Ou Apostoliese KerkUniegebouSelfvertroueHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalReddingskakeKokketielMaselsSelOligopolieMadison IvyWerkloosheidPrimêre sektor van die ekonomieJudaïsmeKewerDawidTurksvyVigsIntensiewe vormEekhoringOmtrek, oppervlakte en volumeOranjerivierRob HersovWetenskaplike klassifikasieSonnestelsel7de LaanNemunasHulpwerkwoordJan van TonderDuitse maselsHeupvervangingSwart nasionalismeJode in Suid-AfrikaSuid-AfrikaKobus LombardWebblaaierModeontwerpArmoedeKlimaatsverandering in AfrikaAnette EngelbrechtSokkerTradisionele literatuurKoos BekkerPerdSeksuele stimulasieBiodiversiteitHemelvaartsdagHartversakingKoorsAardeJagluiperdByeboerderyInflasieLionel MessiMateriaalAfrikaanse TaalmonumentLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Geografie van Suid-AfrikaSywurmJan CombrinkLeierVergelykings (taalkunde)Nuwe TestamentMasturbasieJaarSkaakWilna SnymanRuan PienaarInstagramLetterlike en figuurlike taalgebruikLys van Suid-Afrikaanse skrywersKongo-krisisRooibokLianie MayRefentse MorakeXenofobieHart🡆 More