Thiruvananthapuram

Thiruvananthapuram (Malayalam: തിരുവനന്തപുരം, Tiruvaṉantapuram, , luister (hulp·inligting)), vroeër Trivandrum, is die hoofstad en grootste stad van die Suidwes-Indiese deelstaat Kerala, met 'n bevolking van 957 730 in 2011.

Die stad is in die verre suide van die Indiese subkontinent geleë en is 'n belangrike hawestad aan die Indiese Oseaan. Thiruvananthapuram is deur Mahatma Gandhi "Immergroen stad van Indië" genoem en word as een van Indië se mees leefbare stede beskou.

Thiruvananthapuram

തിരുവനന്തപുരം
Stad
Thiruvananthapuram
Byname: 
"Immergroen stad van Indië"
Thiruvananthapuram is in Indië
Thiruvananthapuram
Thiruvananthapuram
Ligging in Indië
Koördinate: 8°29′15″N 76°57′09″O / 8.48750°N 76.95250°O / 8.48750; 76.95250 76°57′09″O / 8.48750°N 76.95250°O / 8.48750; 76.95250
LandVlag van Indië Indië
DeelstaatKerala
DistrikThiruvananthapuram
Regering
 • TipeThiruvananthapuram-korporasie
 • BurgemeesterV K Prasanth
 • AdjunkburgemeesterRakhi Ravikumar
Oppervlak
 • Stad214,86 km2 (82,96 vk. myl)
Hoogte
10 m (30 ft)
Bevolking
 • Stad957 730
 • Digtheid4 454/km2 (11 540/vk. myl)
 • Metro
2 647 121
TydsoneUTC+5:30 (IST)
Poskode
695 XXX
Skakelkodes0471
Webwerfcorporationoftrivandrum.in

Tags:

En-Thiruvananthapuram.ogaFederale staatsvorm van IndiëHoofstadIndiese OseaanIndiese subkontinentIndiëKeralaLêer:En-Thiruvananthapuram.ogaMahatma GandhiMalayalamWikipedia:Mediahulp

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Angina pectorisKrugerwildtuinMiskruierBrongitisBasterhartbeesKuberkrakerChris HaniRooms-Katolieke KerkPeriodieke tabelDoziGlenys LynneGenadedoodHoopEjakulasieGroep van SeweAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidOorkruipersSelfieLegendeReënspinnekopVerkoueFrankrykPresident van die Verenigde State van AmerikaSuid-Afrikaanse randMangelontsteking20ste eeuMadison IvyO.J. SimpsonKolitisJakobPolisieAfleiding (taalkunde)Covid-19-pandemie in Suid-AfrikaStaalHerfsMeningsverskil oor aardverwarmingRuteniumFranse RewolusiePersoon (taalkunde)WikipediaVioolPampoentjiesTienerSleutel (musiek)Kunsmatige algemene intelligensieChristendomLys van nedersettings in Suid-AfrikaLys van Suider-Afrikaanse soogdiereUnited Democratic FrontAuschwitz-konsentrasiekampPerdJacques LootsSoogdierVlagterminologieOu Apostoliese KerkSosiale mediaLys van bekende Suid-AfrikanersOutismeGeslagIndo-Europese taleGoudTrappe van vergelykingKaliumMierPoësieSeksuele stimulasieHoëveldJodeAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeWet op NaturellengrondVryheidsmanifesGewoonteBeer Adriaanse🡆 More