Antieke Egipte

Soekresultate vir

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Thumbnail for Antieke Egipte
    Antieke Egipte was die beskawing aan die Nylrivier, waar die hedendaagse Egipte lê, tussen omstreeks 3100 v.C. en die verowering van Egipte deur Alexander...
  • Thumbnail for Benede-Egipte
    die hedendaagse Egiptiese hoofstad, Kaïro, in. Benede-Egipte was in die tyd van Antieke Egipte bekend as Ta-Mehoe, "Land van die Papirus". Dit was verdeel...
  • Thumbnail for Laat Tydperk van Antieke Egipte
    Die Laat Tydperk van Antieke Egipte verwys na die laaste opbloei onder Egiptiese heersers nadat die onstabiele Derde Oorgangstydperk tot ’n einde gekom...
  • Thumbnail for Bo-Egipte
    Nylvallei wat noordwaarts strek van Nubië tot by Benede-Egipte. In Antieke Egipte was Bo-Egipte bekend as Ta Shemaoe, "Land van die Biesies". Dit was verdeel...
  • Thumbnail for Vroegdinastiese Tydperk van Egipte
    Argaïese of Vroegdinastiese Tydperk van Antieke Egipte het begin net ná die vereniging van Bo- en Benede-Egipte omstreeks 3100 v.C. Dit het oor die 1ste...
  • Thumbnail for Egipte
    regstreekse nakomelinge van die antieke Egiptenare is. Van hulle naam is die Griekse Aigyptos afgelei, wat in Afrikaans as Egipte oorgeneem is. Volgens 'n algemeen...
  • Thumbnail for Nuwe Ryk van Egipte
    Die Nuwe Ryk van Egipte, ook bekend as die Egiptiese Ryk, is die tydperk in Antieke Egipte se geskiedenis tussen die 16de en 11de eeu v.C. (van die 18de...
  • Thumbnail for Tweede Oorgangstydperk van Egipte
    Die Tweede Oorgangstydperk is ’n periode in die geskiedenis van Antieke Egipte toe wanorde vir ’n tweede keer geheers het, tussen die Middel- en die Nuwe...
  • Thumbnail for Periodisering van antieke Egipte
    Die periodisering van antieke Egipte is die gebruik van periodisering om die 3 000-jarige geskiedenis van Antieke Egipte te organiseer. Die stelsel van...
  • Thumbnail for Middelryk van Egipte
    Die Middelryk van Egipte (ook bekend as die Tydperk van Hereniging) is die periode van Antieke Egipte tussen 2000 en 1700 v.C. Dit het gestrek van die...
  • Thumbnail for Ou Ryk van Egipte
    Die Ou Ryk van Egipte is die naam wat gegee word aan die tydperk van Antieke Egipte omstreeks die 3de millennium v.C. toe die land die eerste hoogtepunt...
  • Thumbnail for 25ste Dinastie van Egipte
    Die 25ste Dinastie van Antieke Egipte (ook Dinastie XXV geskryf) word saam met die 21ste tot die 24ste Dinastie beskou as die land se Derde Oorgangstydperk...
  • Thumbnail for 11de Dinastie van Egipte
    Die 11de Dinastie van Antieke Egipte (ook Dinastie XI geskryf) het geduur van die laaste deel van die Eerste Oorgangstydperk tot in die Nuwe Ryk. Die heersers...
  • Thumbnail for Eerste Oorgangstydperk van Egipte
    dikwels beskryf word as ’n "donker periode" in die geskiedenis van Antieke Egipte, het oor sowat 100 jaar gestrek, van omstreeks 2181 tot 2055 v.C., en...
  • Thumbnail for 21ste Dinastie van Egipte
    Die 21ste Dinastie van Antieke Egipte (ook Dinastie XXI geskryf) word saam met die 22ste tot die 25ste Dinastie beskou as die land se Derde Oorgangstydperk...
  • Thumbnail for 19de Dinastie van Egipte
    Die 19de Dinastie van Antieke Egipte (ook Dinastie XIX geskryf) was een van die tydperke van die Nuwe Ryk. Dit is deur Ramses I gestig nadat farao Horemheb...
  • Thumbnail for 26ste Dinastie van Egipte
    van Antieke Egipte wat regeer het voor die verowering van die land deur die Persiese Ryk. Dit word beskou as die begin van die Laat Tydperk van Egipte en...
  • Thumbnail for 27ste Dinastie van Egipte
    geskryf; 525–402 v.C.) of Eerste Persiese Satrapie was ’n tydperk toe Antieke Egipte ’n provinsie van die Persiese Ryk was. Dit word beskou as deel van die...
  • Thumbnail for 23ste Dinastie van Egipte
    koningshuis van Libiese Berbers wat tydens die Derde Oorgangstydperk oor Antieke Egipte regeer het. Daar is taamlike onsekerheid oor die dinastie, wat van Herakleopolis...
  • Thumbnail for 17de Dinastie van Egipte
    ) was ’n koningshuis van Antieke Egipte wat tydens die Tweede Oorgangstydperk regeer het. Tydens die 17de Dinastie was Egipte verdeel tussen ’n aantal...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VrouAfrikaanse WikipediaRandall WicombNierversakingAarverkalkingOrale seksOntkiemingSkildklierGevolge van aardverwarming op oseaneBevolkingMenseregtedagLewerAkwariumKlein-Karoo7de LaanInflasieSportWaterkringloopSuid-Afrikaanse randBeenbreuke en ontwrigtingsKlavierIngrid JonkerSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Anale seksSonnestelselMuskeljaatkatJo BlackLandbouSwart nasionalismeKonjunktivitisBosvarkNiemetaalBaarmoederJakkalsBoer Soek 'n VrouKunsmatige intelligensieGreen PornoCristiano RonaldoReënvalbepalingDieregeluideOnderwerp (taalkunde)Slag van BloedrivierMunhwa Broadcasting CorporationWinterTatoeëermerkHeuningbyEkonomieRooikatKrieketZack du PlessisJannie du ToitSkilpadTrevor NoahJoseph LynchWetenskaplike klassifikasieGroot TrekMiskruierGroepsdrukKlein vyf diereOorlogNelson MandelaDigtheidEugenetikaMarkenRutenium(III)chloriedApartheidOmgewingskwessies in Suider-AfrikaTelefoonTelwoordAtlantiese OseaanVoornaamwoordRekenaarMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaHolocaustCutt GlasBelvidere Holy Trinity-kerkKoolstofdioksied🡆 More