Paasfees

Soekresultate vir

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Paasfees" op die wiki

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Thumbnail for Paasfees
    Paasfees (Grieks: Πάσχα; Latyn: pascha, albei afgelei van Hebreeus: Pesach) is een van die belangrikste gelowige feeste in die Christelike kerklike jaar...
  • Thumbnail for Heilige Saterdag
    Heilige Saterdag (kategorie Paasfees)
    met Palmsondag as eerste dag van dié week), waarin Christene hulself vir Paasfees voorberei. In die Kopties-Ortodokse Kerk word dié dag ook Vreugdevolle...
  • Thumbnail for Palmsondag
    Palmsondag (kategorie Paasfees)
    wat op Sondag voor Paasfees gehou word. Dit is die sesde en laaste Sondag van die vastyd en lui die Heilige Week net vóór Paasfees in. In Evangelies-Lutherse...
  • Thumbnail for Goeie Vrydag
    Goeie Vrydag (kategorie Paasfees)
    Goeie Vrydag is die Vrydag voor Paasfees, dit volg op Wit-Donderdag en word deur Heilige Saterdag opgevolg. Op Goeie Vrydag herdenk Christene die kruisiging...
  • Thumbnail for Gesinsdag
    Gesinsdag (kategorie Paasfees)
    Gesinsdag is die Maandag ná Paasfees. Die dag staan ook as Paasmaandag of Tweede Paasdag bekend en word algemeen in Christelike lande as 'n openbare vakansiedag...
  • Thumbnail for Liturgiese jaar
    Dit word ingedeel in twee kringe rondom die groot feesdae Kersfees en Paasfees. Die liturgiese jaar word ingelui met die Kerskring wat begin met die eerste...
  • Thumbnail for Pous Victor I
    van Paasfees op die Sondag na die lydensweek is deur hom afgedwing. Hy maak 'n einde aan die gebruik van die Christene in Klein-Asië om Paasfees op 14...
  • Thumbnail for Pous Anicetus
    Evangelis) debatteer hy oor die viering van die Paasfees. Polikarpus en sy kerk in Smirna vier Paasfees op 14 Nisan ('n Joodse maand) wat ooreenkom met...
  • Thumbnail for Vastyd
    voorbereiding op Paasfees. Die veertigdaetyd is 'n periode van vas en besinning. Alhoewel daar 46 dae is van Aswoensdag tot Paasfees (die einde van die...
  • in die lente van die noordelike halfrond. April-gekkedag is op 1 April. Paasfees val op 'n Sondag tussen 22 Maart en 25 April ingesluit. April begin op...
  • Thumbnail for Florida
    en sy oorspronklike Spaanse naam, Pascua Florida (letterlik "Bloemryke Paasfees"), verwys na hierdie datum in die Paasseisoen. Na die deelstaat se 21,5...
  • Thumbnail for Wit-Donderdag
    Wit-Donderdag (kategorie Paasfees)
    met Palmsondag as eerste dag van dié week), waarin Christene hulself vir Paasfees voorberei. Op hierdie dag herdenk die Christelike kerke die Laaste Nagmaal...
  • Thumbnail for Allerheilige
    verbonde Oos-Katolieke kerke herdenk Allerheilige op die eerste Vrydag ná Paasfees. Op die vooraand van Allerheilige word Halloween gevier, oorspronklik as...
  • geneem is. Eulalius het egter in weerwil van die keiser se bevel vir die Paasfees na Rome teruggekeer en die keiser het sy verkiesing nietig verklaar op...
  • Thumbnail for Pesach
    elke nuwe generasie van Jode met hul sentrale bevrydingservaring. Die Paasfees word deur Jode in die week van 15 tot 21, in die Joodse diaspora tot 22...
  • Thumbnail for Pous Soter
    Hy sit Pous Anicetus se beleid voort met die jaarlikse viering van die Paasfees in Rome. Pous Soter is gemartel tydens die christenvervolging onder Markus...
  • Thumbnail for Pous Telesforus
    met betrekking tot die viering van Paasfees. Daaruit blyk dat Telesforus een van die Romeinse biskoppe was wat Paasfees altyd op Sondag gevier het. Hy het...
  • Christendom is dit ook gebruik om die tyd van die Christelike feesdae, veral Paasfees, te bepaal. Die kerk het dus besondere waarde aan die kalender geheg. Die...
  • Thumbnail for Aswoensdag
    Aswoensdag (kategorie Paasfees)
    die gelowiges op Paasfees voorberei. Omdat die vastyd in die Oosters-Ortodokse Kerk op Sondagaand van die sewende week voor Paasfees begin, is die tradisie...
  • Thumbnail for Umdloti
    bevolking van sowat 3 000 mense, maar dit verhoog tienvoudig oor Kersfees en Paasfees. Dit beskik oor 'n poskantoor en verskeie restaurante. Lys van dorpe in...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

JagluiperdMonopolieDemi Lee MooreLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)InligtingVulkanisme2001GoudMisdaadromanSkaakDie Stem van Suid-AfrikaPoesNasionaal-SosialismeSelfoonAustraliëPropagandaKappie (skryfteken)KoorsblaarPaddaKersfeesJavaScriptDoopSimmetrieAlkoholismeJan van RiebeeckSuikersiekteKerngeneeskundeWetenskaplike klassifikasieNatriumsulfietByvoeglike naamwoordVrouVerkoueNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyVoortrekkermonumentAfrikaanse taalleerSwartrenosterBoelieryMusiekRooipandaMaatskaplike verantwoordelikheidPseudowetenskapAsemhalingWortelHemelvaartsdagKlem-in-die-kaakEweknienetwerkHidroëlektrisiteitSwawelDie ontstaan van die dramaSoweto-opstandFinansiële staatLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameInfeksieKlopjagWinnie Madikizela-MandelaStaalArmoedeverligtingNamibwoestynSelfstandige naamwoordGeslagAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidFraktuurPlantChristiaan Frederik BeyersLys van Nederlandse skildersRooikatGrootste rampe in Suid-AfrikaDiepaartromboseAfrikanernasionalismeOrtopedieArabiesCradock-4KunselementeLys van Afrikaanse rolprenteTikTokApartheid🡆 More