Umdloti

Umdloti is 'n dorpie en vakansieoord aan die noordkus van KwaZulu-Natal in Suid-Afrika.

Dit is by die mond van die Mdlotirivier, noord van Durban geleë en vorm deel van eThekwini, die Groter Durban Metropolitaanse Munisipaliteit. Die naam Mdloti is 'n Zoeloewoord vir 'n spesie wilde tamatie wat hier groei.

Umdloti
Ingang na Umdloti
Ingang na Umdloti
Umdloti is in KwaZulu-Natal
Umdloti
Umdloti
Umdloti Umdloti se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 29°40′S 31°07′O / 29.667°S 31.117°O / -29.667; 31.117 31°07′O / 29.667°S 31.117°O / -29.667; 31.117
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieKwaZulu-Natal
MunisipaliteiteThekwini
Oppervlak
 • Totaal1,59 km2 (0,61 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal1 778
 • Digtheid1 118/km2 (2 900/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense76.7%
 • Indiërs/Asiërs8.5%
 • Swart mense12.3%
 • Ander0.3%
Taal (2011)
 • Engels 72.7%
 • Afrikaans 14.3%
 • Zoeloe 7.1%
 • Xhosa 1.7%
 • Ander 4.2%
Umdloti
'n Strand by Umdloti

Die dorp is bekend vir die dolfyne wat soggens naby die strand swem. Walvisse kan van Augustus tot November vanaf die strand gesien word. 'n Natuurlike rotspoel bied 'n veilige swemplek vir vakansiegangers.

Umdloti het 'n permanente bevolking van sowat 3 000 mense, maar dit verhoog tienvoudig oor Kersfees en Paasfees. Dit beskik oor 'n poskantoor en verskeie restaurante.

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

DorpDurbanEThekwiniKwaZulu-NatalMdlotirivierSpesieSuid-AfrikaTamatieZoeloe

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Gewasboerdery in Suid-AfrikaHoofpynRina HugoGrondbesoedelingOnse VaderVrystaatOranjerivierPeriodieke tabelLys van musiekinstrumenteGenitale vratWoordeboekSimboolYstertydperkBateJan van TonderVoëlSkisofrenieLionel PetersonHomoniemLetterlike en figuurlike taalgebruikPriemgetalGriekwa-AfrikaansDansKlimaatsverandering in Suid-AfrikaPretoriaMIV/vigs in Suid-AfrikaDigvormVerenigde State van AmerikaSuid-Afrikaanse Nasionale ParkeInfeksieFilosofieToerismeDruiweWater (molekuul)Angolese Oorlog vir OnafhanklikheidHeupMynbedryf van Suid-AfrikaDiarreeSelfvertroueKoolhidraatReg tot ‘n gesonde omgewingWêreldwye webMaagsweerAlkoholismeMartin Luther King jr.Racheltjie de BeerLeeuKunsmatige algemene intelligensieFabelTierUnie van Suid-AfrikaJeanette FerreiraMondGroot TrekVerkleinwoordSkilpadGroot GatGrondAnrich HerbstIngenieursweseLodewyk XVI van FrankrykIronieNasionale PartyTrekarbeidFiksieMiddeloorontstekingCholeraSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Wynand du ToitKrokodilApartheidStudievaardighedeVryheidsdagAfkorting🡆 More