Bundeli

Bundeli (बुन्देली of बुंदेली) of Bundelkhandi is 'n Indo-Ariese taal wat deur sowat 5,6 miljoen mense in die Indiese deelstate Madhya Pradesh en Uttar Pradesh gebesig word.

Dit is verwant aan Bagheli, die taal van die aangrensende Baghelkhand verder oos. Die taal word met die Devanagari-alfabet geskryf. Dit is die taal van Bundelkhand, 'n streek in Madhya Pradesh en Uttar Pradesh. Bundeli word soms as 'n dialek van Hindi of 'n taal binne die Hindi-tale beskou, afhangende van die definisie.

Bundeli
बुन्देली/बुंदेली
Gepraat in: Vlag van Indië Indië 
Gebied: Suid-Asië
Totale sprekers: 5,6 miljoen
Taalfamilie: Indo-Europees
 Indo-Irannees
  Indo-Aries
   Sentraal-Indo-Aries
    Bundeli 
Skrifstelsel: Devanagari
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2:
ISO 639-3: bns 
Verspreiding van Bundeli

Verwysings


Tags:

BagheliDevanagariDialekFederale staatsvorm van IndiëHindiIndo-Ariese taleUttar Pradesh

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Sintetiese veselsLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Nelson MandelaNagapieTandbederfBrandstofYstertydperkFotosinteseBoereSkoenlapperTrekarbeidVlag van Suid-AfrikaKultuurJapanneesReënvalbepalingDiarreeAngolese BurgeroorlogPizzaSuid-Afrikaanse randKatTussenwerpselHerfsSteenkoolPapierWes-Germaanse taleMiddeleeueVryheidsdagOmgewingsgesondheidSimfonie-orkesSeeTsoenamiMenseregteDuitsDepressie (gemoedstoestand)MantisFranse RewolusieStresNierversakingHokkieEreksieLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaGeslagsgelykheidErfenisGetalAdolf HitlerLiesbreukNamakwalandVolstruisKoolstofWerkloosheidTobie CronjéBrugGoogleEkonomie van Suid-AfrikaEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaSeksuele opwekkingGrondbesoedelingHoenderSpringbokkeHeupKoringVoëlPiet ByleveldMona LisaBlonde stereotipeOrganisasie sonder winsoogmerkWeervoorspellingSeksismeOnomatopeeTelevisieHartEsias BoschOm-te-infinitiefkonstruksie🡆 More