Irannese Tale

Die Irannese tale (soms ook Irano-Ariese tale genoem) is 'n subfamilie van die Indo-Irannese tale binne die Indo-Europese taalfamilie, saam met die Indo-Ariese tale en die Nuristani-tale, en word veral deur Irannese volke gepraat.

Daar is altesaam sowat vyftig Nieu-Irannese tale met sowat 150 miljoen moedertaalsprekers, terwyl tussen 30 en 50 miljoen sprekers 'n Irannese taal as tweede of derde taal praat. Die grootste tale (volgens moedertaalsprekers) is: Persies (57 miljoen), Pasjtoe (ca. 50 miljoen), Koerdies (30 miljoen), Dari (ca. 12,5 miljoen), Tadjiks (ca. 8 miljoen), Beloetsji (5 miljoen), Luri (4–5 miljoen), Zazaki (2–4 miljoen), Gilaki (2,4 miljoen) en Mazanderani (2,4 miljoen). Van die ander tale sluit in Avesties (uitgestorwe) en Osseties (ca. 620 000).

Irannese tale
Geografiese
verspreiding:
Wes-Asië, Sentraal-Asië
Genetiese
klassifikasie
:
Indo-Europees
 Indo-Irannees
  Irannese tale
Onderafdelings:
Wes-Irannese tale
Oos-Irannese tale
Irannese Tale

Lande waar 'n Irannese taal gepraat word

Irannese Tale
Die verspreiding van moderne Irannese tale. Die vier grootste tale in dié taalfamilie is:

   Koerdies

   Persies of Farsi

   Pasjtoe

   Beloetsji

Hulle is inheems aan die Irannese hoogland tussen die Eufraat-Tigris in die weste, die Kaukasus in die noordweste, die Kaspiese See en Sentraal-Asië in die noorde, die Indus in die ooste en die Persiese Golf in die suide met lande soos Iran, Afghanistan, Pakistan en Tadjikistan. Die verspreiding van beide die Irannese tale en Irannese volke het met die uitbreiding van die Persiese Ryk gepaard gegaan.

Verwysings

Bron

  • (en) Nordhoff, Sebastian; Hammarström, Harald; Forkel, Robert; Haspelmath, Martin, reds. (2017). "Iranian". Glottolog. Leipzig: Max Planck Institute for Evolutionary Anthropology.

Eksterne skakels

Tags:

AvestiesBeloetsjiDariGilakiIndo-Ariese taleIndo-Europese taleIndo-Irannese taleIrannese volkeKoerdiesLuriMazanderaniMoedertaalNuristani-taleOssetiesPasjtoePersiesTadjiksZazaki

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Suid-AfrikaPesachDarwinismeAarverkalkingMusiekSinoniemMobutu Sese SekoSuider-AfrikaPotchefstroomKoos du PlessisRoesBorskankerSowjetuniePropagandaGreen PornoKernoorlogDemokrasieMaatskappyMonumentVoortrekkermonumentPoesAnrich HerbstAsiëBesoedelingVolhoubaarheidAngolaBoelieryProstaatkankerBeeldspraakBosluisbytkoorsKarooVulvaVars waterLys van NG gemeentesAborsieAntjie SomersKoperLidwoordPlae van EgipteGeldBronsAborsie in Suid-AfrikaBateMikro-ekonomieNatuurbewaringTropiese sikloonPlastiekBloedsomloopstelselPaasfeesGoogle MapsWetenskaplike klassifikasieSiya KolisiSeksMaroela MediaLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaSwawelChemiese elementIndustriële RevolusieReënAfrikaMorfeemCremonaVaginale kankerNasionalismeWikipediaKoue OorlogSpelerposisies in rugbyNagmaalJeugdagPirow BekkerGemeenskapInligting🡆 More