Tadjiks: Taal wat in Tadjikistan gepraat word

Tadjiks (забо́ни тоҷикӣ́, zaboni tojikī, ), ook Tadjikse Persies (форси́и тоҷикӣ́, forsii tojikī, ) genoem, is 'n Irannese taal wat deur sowat 7,9 miljoen mense in Tadjikistan, Afghanistan, Kirgisië, Oesbekistan en die Volksrepubliek China gepraat word.

    Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Tadjiks (volk).

Dit is die derde mees verspreide taal van Sentraal-Asië naas Oesbekies en Kasaks. Tadjiks is die amptelike taal van die Republiek Tadjikistan.

Tadjiks
тоҷикӣ, تاجیکي, tojikī
Gepraat in: Vlag van Tadjikistan Tadjikistan
Vlag van Oesbekistan Oesbekistan
Vlag van Kirgisië Kirgisië
Vlag van Afghanistan Afghanistan
Vlag van die Volksrepubliek China Volksrepubliek China 
Gebied: Suid-Asië
Totale sprekers: 7,9 miljoen
Taalfamilie: Indo-Europees
 Indo-Irannees
  Irannees
   Tadjiks 
Skrifstelsel: Arabiese alfabet
Cyrilliese alfabet
Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Tadjikistan Tadjikistan
Gereguleer deur: Tadjikse taalagentskap
Taalkodes
ISO 639-1: tg
ISO 639-2: tgk
ISO 639-3: tgk 
Verspreiding van Tadjiks
Tadjiks: Taal wat in Tadjikistan gepraat word
Etniese kaart van Sentraal-Asië
Tadjiks: Taal wat in Tadjikistan gepraat word
Die woord "tojikī" in die Cyrilliese (Tоҷикӣ) en Arabiese alfabet (تاجیکی)

Tadjiks is 'n moderne variëteit van Persies wat deur invloed van Russies en die Turkse tale van Sentraal-Asië tydens die Sowjetunie ontstaan het. Tadjiks word amptelik met 'n gemodifiseerde Cyrilliese alfabet geskryf, maar in die Internet word ook 'n variant van die Latynse alfabet gebruik. In Afghanistan en die Volksrepubliek China word 'n gemodifiseerde Arabiese alfabet gebruik.

Verwysings

Eksterne skakels

Tadjiks: Taal wat in Tadjikistan gepraat word 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Tadjiks

Tags:

AfghanistanAmptelike taalIrannese taleKasaksKirgisiëOesbekiesOesbekistanSentraal-AsiëTaalTadjikistanVolksrepubliek China

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RobbeneilandVaste stofKweekhuisgasAardedag20ste eeuVerkoueSeekoeiVisBesproeiingFluoorGroot vyfKommunismeElon MuskMangelVolstruisHondNederlandAngolese BurgeroorlogDolfynAnrich HerbstKweekhuiseffekSeksuele opwekkingHomoniemElektroniese of digitale mediaDokterMantisWapen van Suid-AfrikaWitbloedselNedersettingRobert SobukweVerenigde KoninkrykNeurenberg-verhoreMielieKolonisasieJohnny RapidFranse RewolusieGeelslangHokkieKoppeltekenKlavierAfkortingLaeveldIrma SternTsoenamiIngrid JonkerAfrikaanse taalleerDie GelofteConsolidated B-24 LiberatorLieweheersbesieDwelmmiddelYslandAsemhalingKlein-KarooDiskriminasieKlinkerVaginale kankerEkonomiese sektorMurraysburgVigsPersoonlike voornaamwoordJudaïsmeBruin menseMonopolieDonderstormFinale OplossingAtleetvoetLys van Kaapstad se voorstedeKultuurVleilandNatuurlike hulpbronVolksrepubliek ChinaVarkWes-KaapKlitorisLys van medisinale kruieSpelerposisies in rugbyDurban🡆 More