Irannese Volke

Die Irannese volke is 'n Indo-Europese etnolinguistiese groep wat die sprekers van die Irannese tale behels.

Hulle is inheems aan die Irannese hoogland tussen die Eufraat-Tigrisrivier in die weste, die Kaukasus in die noordweste, die Kaspiese See en Sentraal-Asië in die noorde, die Indus in die ooste en die Persiese Golf in die suide met lande soos Iran, Afghanistan, Pakistan en Tadjikistan. Die verspreiding van beide die Irannese volke en Irannese tale het met die uitbreiding van die Persiese Ryk gepaard gegaan.

Irannese volke

Totale bevolking: 210–235 miljoen
Belangrike bevolkings  in: Hoofsaaklik in Iran, Suid-Ossetië (de facto), Afghanistan, Turkye, Tadjikistan, Irak, Sirië, Pakistan asook in Georgië, Rusland, Azerbeidjan, Bahrein, Oman, Koeweit, Oesbekistan, Turkmenistan, Hongarye, Kasakstan, Armenië, Israel, Volksrepubliek China (Xinjiang), Verenigde Koninkryk, Frankryk, Nederland, Swede, Indië, Duitsland, Meksiko, Argentinië, Brasilië, Kanada en die Verenigde State
Taal: Irannese tale soos Beloetsji, Koerdies, Osseties, Pasjtoe, Persies en Tadjiks
Geloofsoortuiging: Hoofsaaklik Soennitiese Islam (insluitende Soefisme, Sjiitiese Islam, ongebonde, Agnostisisme, Christendom (Oosters-Ortodokse Kerk, Protestantisme en Rooms-Katolieke Kerk), Ateïsme, Zoroastrisme, Judaïsme, Baha’i, Paganisme, Jesiede
Verwante etniese groepe: Etniese groepe soos Beloetsje, Hasara, Jesiede, Koerde, Ossetiërs, Pasjtoene, Perse en Tadjiks
Irannese Volke
Die verspreiding van moderne Irannese tale. Die vier grootste tale in dié taalfamilie is:

   Persies of Farsi

   Pasjtoe

   Beloetsji

   Koerdies

Die grootste etniese groepe (volgens bevolking) is: Perse (90 miljoen), Pasjtoene (49 miljoen), Koerde (30–32 miljoen), Tadjiks (16–20 miljoen), Beloetsje (10 miljoen) en Hasara (7–8 miljoen). Hulle praat Irannese tale soos Persies (57 miljoen), Pasjtoe (ca. 50 miljoen), Koerdies (30 miljoen), Dari (ca. 12,5 miljoen), Tadjiks (ca. 8 miljoen), Beloetsji (5 miljoen) of Zazaki (2–4 miljoen) as moedertaal.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

AfghanistanEtniese groepEufraatIndo-Europese taleIndusIranIrannese taleKaspiese SeeKaukasusPakistanPersiese GolfPersiese RykSentraal-AsiëTadjikistanTigrisrivier

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MieliestronkVratMassaWaterkringloopOlimpiese SpeleVarkgriepKitaarBloeddrukLeeuKolitisLys van visseGriepSenuweestelselBreinkaartGeestesteuringJode in Suid-AfrikaHigiëneDonkieTweede WêreldoorlogDriehoekAfro-AmerikanersLoftus MaraisAnti-inflammatoriese middelMeningsverskil oor aardverwarmingIdioomKaartSeksualiteitSeksKoue OorlogRookgewoonteKoperPinksterAarde se atmosfeerZack du PlessisMediese diagnoseEreksie1990KlimaatSelfvertroueGroot GatHerpes simplexPretoriaWeervoorspellingSamestellende afleidingHefboomInflasieFranse RewolusieOorkruipersCarles PuigdemontWet op NaturellengrondWiskundige terminologieSelfoonKindersiektesLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)SkaakDiskriminasieWright-broersMateriaalCheslin KolbeHector PietersonProvinsies van Suid-AfrikaMynbouPaddaHorlosieSendelingposisieWoestynVingerseksNarsistiese persoonlikheidsteuringDramaStudievaardighedeGemeenskapsorganisasieMIVWerkersdagMisdaadPampoentjies🡆 More