Turkmeens

Turkmeens (Түркменче, تورکمنچه, Türkmençe, of түркмен дили, تورکمن تیلی, türkmen dili, ) is 'n Turkiese taal wat deur sowat 7,6 miljoen mense in Turkmenistan, Iran, Afghanistan, Oesbekistan en Rusland gepraat word.

    Hierdie artikel handel toor die taal. Vir die etniese groep, sien Turkmene.

Dit is die vierde mees verspreide taal van Sentraal-Asië naas Oesbekies, Kasaks en Tadjiks asook die sesde mees gesproke Turkiese taal naas Turks, Azerbeidjans, Oesbekies, Kasaks en Oeigoers. Turkmeens is die amptelike taal van die Republiek Turkmenistan en verwant aan Turks en Azerbeidjans.

Turkmeens
Түркменче, تورکمنچه, Türkmençe of түркмен дили, تورکمن تیلی, türkmen dili 
Uitspraak: [tʏɾkmɛntʃɛ] of [tʏɾkmɛn dɪlɪ]
Gepraat in: Vlag van Turkmenistan Turkmenistan
Vlag van Iran Iran
Vlag van Afghanistan Afghanistan
Vlag van Oesbekistan Oesbekistan
Vlag van Rusland Rusland 
Gebied: Sentraal-Asië
Totale sprekers: 7,6 miljoen
Taalfamilie: Altaïes
 Turkies
  Oghusies
   Oos-Oghusies
    Turkmeens 
Skrifstelsel: Latynse alfabet
Cyrilliese alfabet
Arabiese alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Turkmenistan Turkmenistan
Gereguleer deur: Turkmeense taalagentskap
Taalkodes
ISO 639-1: tk
ISO 639-2: tuk
ISO 639-3: tuk 
Verspreiding van Turkmeens
Turkmeens
Etniese kaart van Sentraal-Asië

Tot 1993 is die Cyrilliese alfabet gebruik en sedert 1993 word Turkmeens met 'n nuwe Turks-Latynse alfabet geskryf, wat vir al die Turkiese tale in Sentraal-Asië beplan is. In Afghanistan en Iran word 'n gemodifiseerde Arabiese alfabet gebruik.

Verwysings

Eksterne skakels

Turkmeens 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Turkmeens

Tags:

AfghanistanAmptelike taalAzerbeidjansIranKasaksOeigoersOesbekiesOesbekistanRuslandSentraal-AsiëTaalTadjiksTurkiese taleTurkmenistanTurks

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KoolhidraatVerkoueHartaanvalNommertekenMenslike skeletMisdaadRobbeneilandSout (chemiese stof)ReënspinnekopOplossing (chemie)WoordsoortKonjunktivitisTwaalf Stamme van IsraelKondensasieNederlandInternetKoos BekkerDuitslandOnderhandelinge om apartheid te beëindigWapen van NamibiëKlem-in-die-kaakJeugdagWerkloosheidGroot TrekWerkwoordPlae van EgipteBorsMaatskaplike verantwoordelikheidNic de JagerSteve BikoPiesangByVrouRoofdierTegnologieKultuurSwartrenosterTekstielOlimpiese SpeleVratEiffeltoringMiddelmisbruikEk is 'n Afrikaan (toespraak)Wet op NaturellengrondErfenisDrinkwatervoorsieningMateriaalLugbesoedelingProteïenTussenwerpselSowjetunieKoppeltekenAtoomVreesNasionaal-SosialismeWetenskaplike klassifikasieAppendiksHemelvaartMilitêre diensplig in Suid-AfrikaErfenishulpbronPapierGeldWêreldboekedagDurbanWitrenosterKindersiektesGoogleHaasKlimaatsverandering in AfrikaAntoniemDie ontstaan van die dramaMetafoorFranse RewolusieKameelperdOnse Vader633Wapen van Suid-Afrika🡆 More