Ethnologue

In 1971 het die Summer Institute of Linguistics (SIL) Ethnologue as 'n databasis geskep om inligting oor alle tale in die wêreld te vergader.

Hulle het aan elke taal 'n drieletterkode toegewys. In 2000 het hulle die stel drieletterkodes vrygestel sodat inligting oor die internet afgelaai kan word deur enigiemand wat dit wou gebruik in hul eie databasis of webwerf. Enige rekenaarprogram wat van die drieletterkodes gebruik maak kan via die internet al die beskrywende inligting oor 'n gegewe taal in Ethnologue bekom.

Die Ethnologue-kode vir Afrikaans is afr.

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LettergreepBruin huisslangPreseminale vloeistofHoofpynLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaEkonomie van Suid-AfrikaLidwoord7de LaanSuikersiekteBeëdigde verklaringVoornaamwoordSlag van BloedrivierStaalMetaalJapie GreylingFranse RewolusieTwaalf Stamme van IsraelVoortrekkersOseaanbesoedelingHomoniemCarike KeuzenkampMaagCheslin KolbeWeervoorspellingKorrupsieTswanaBTWEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaBloutongsiekteIdioomSatellietRacheltjie de BeerReënspinnekopGeskiedenis van AfrikaansAarde se atmosfeerVoortrekkermonumentJakobByung-Chul HanEienaamAluminiumGeweld22 NovemberLLeestekenWisselkoersSiekteJan van RiebeeckReg tot ‘n gesonde omgewingBorstePornhubLenteVoëlSprokieVrystaatVaginale kankerDriedimensioneelCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaVeelvoudige sinNatuurrampMagsverheffingAngina pectorisDuitsPersentasieVulvaHoofstadNarsistiese persoonlikheidsteuringKwaZulu-NatalYslandKameelperdDiepaartromboseAfrikaansPlaattektoniekVerlede tydFamilie (verwantskap)NatuurbewaringSkool🡆 More