Romani: Indo-Ariese taal

Romani of Romanes (romani ćhib) is 'n Indo-Ariese taal wat hoofsaaklik in Sentraal- en Oos-Europa deur 3 miljoen Roma gepraat word.

    Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Roma.

Dit is verwant aan Hindi en Oerdoe. In Kosowo en Noord-Masedonië word Romani as plaaslike ampstaal erken en in Duitsland, Finland, Hongarye, Noorweë, Oostenryk, Roemenië, Slowenië en Swede word Romani amptelik as minderheidstaal erken.

Romani
romani ćhib
Gepraat in: verskeie Europese lande 
Gebied: Sentraal- en Oos-Europa
Totale sprekers: 3 miljoen
Taalfamilie: Indo-Europees
 Indo-Irannees
  Indo-Aries
   Hindoestani
    Romani 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Flag of Kosovo Kosovo (plaaslik)
Flag of the Republic of Macedonia Noord-Masedonië (plaaslik)
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2: rom
ISO 639-3: rom 
Dialekte van Romani

Die belangrikste dialekte (volgens moedertaalsprekers) is: Vlax-Romani (500 000), Balkan-Romani (600 000) en Sinte-Romani (300 000). Die verskille tussen verskeie variëteite is so groot soos, byvoorbeeld, die verskille tussen verskeie Slawiese tale.

Verwysings

Romani: Indo-Ariese taal 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Romani

Tags:

Amptelike taalDuitslandFinlandHindiHongaryeIndo-Ariese taleKosowoNoord-MasedoniëNoorweëOerdoeOos-EuropaOostenrykRoemeniëRomaSentraal-EuropaSloweniëSwede

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OogproblemeTsoenamiSkoenlapperRutenium(III)chloriedSteve BikoWêreld- Ekonomiese ForumBeton7de LaanBorskankerVulkanismeWinnie Madikizela-MandelaKameelDeelstate van die Verenigde State van AmerikaMunhwa Broadcasting CorporationSwangerskapGeweldIngenieursweseOrthopteraGroot vyfKultuurVrouHerfsNarsismeGrootste rampe in Suid-AfrikaRamsar-vleilande in Suid-AfrikaMenseregteGroepsdrukTrevor ManuelEngelsGroot TrekVigsMonopolieSpinnekopWoestynVolstruisSteentydperkNederlandsPinksterLys van Suider-Afrikaanse soogdiereBobby AngelVerstedelikingLika BerningKlimaatsverandering in Suid-AfrikaHernubare energieKweekhuiseffekNeurenberg-verhorePersoonlikheidWaterstofVerantwoordelikheidMuskietBeeldspraakAfleiding (taalkunde)TrekarbeidAborsie in Suid-AfrikaOnse VaderBruin menseDulcie van den BerghOnderwys in Suid-AfrikaRobbie WesselsPesachLianie MayMisdaadKoos du PlessisAnneli van RooyenNylrivierMynbouDieretuinByvoeglike naamwoordVlag van Suid-AfrikaHennie MaasVoegwoordVerenigde KoninkrykTuisbladElizabeth II van die Verenigde KoninkrykPuberteit🡆 More