Luri

Luri (زون لوری, ) is 'n Irannese taal wat deur sowat 3,6 miljoen (volgens ander bronne tussen 4 en 5 miljoen) mense, veral Luri's, in die suidweste van Iran en enkele dorpe in Irak gepraat word.

Luri
زون لوری 
Uitspraak: [loriː]
Gepraat in: Vlag van Irak Irak
Vlag van Iran Iran 
Gebied: Wes-Asië
Totale sprekers: 3,6 miljoen
4 miljoen–5 miljoen
Taalfamilie: Indo-Europees
 Indo-Irannees
  Irannees
   Wes-Irannees
    Suidwes-Irannees
     Luri 
Skrifstelsel: Arabiese alfabet (Mazandenari-alfabet)
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2:
ISO 639-3: onderskeidelik:
lrc – Noord-Luri
bqi – Bakhtiari
luz – Suid-Luri 
Verspreiding van Luri in Iran
Luri
Persentasie Luri's volgens Irannese provinsie, 2010

Die Luri-dialekte is afkomstig van Middel-Persies en hulle is Sentraal-Luri, Bakhtiari, en Suid-Luri. Hierdie tale word veral deur die Bakhtiari's en Suid-Lurs in die Irannese streke Kohgiluyeh en Boyer-Ahmad, Mamasani, Sepidan, Bandar Ganaveh en Deylam gebesig.

Verwysings

Eksterne skakels

Luri 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Luri

Tags:

IrakIranIrannese tale

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RuslandSokkerJeuksiekteKrokodilSteve BikoJan van RiebeeckSoogdierVenda (taal)Geprosesseerde kosRuan PienaarHoenderLys van bekende Suid-AfrikanersJodeRooms-Katolieke KerkKortverhaalLeonardo da VinciFamilie (verwantskap)FotosinteseKweekhuisgasAardbewingKaren WesselsGroenSteve HofmeyrEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaItaliëAppelLiefdeCarles PuigdemontWaterbesparing in Suid-AfrikaLys van kinderspeletjiesSuikerbekkiesLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameOplossing (chemie)Internet van DingeMarie AntoinetteDroogteJavaScriptMahatma GandhiEreksieBloeddrukBerilliumJava (programmeertaal)WoordEerste WêreldoorlogEjakulasieMotorvoertuigAluminiumVoëlg8ftoSelfstandige naamwoordIndonesiëByGregoriaanse kalenderFabelWortelkanaalTekstielMonumentKlein-KarooKaapse MaleiersWynNuwe TestamentLys van Afrika-landeMpumalangaOrgasmeKontinentTaalRooibokSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieIronieHerfsHomofoonArmoedeEnergie-ontwikkelingResensieMierleeuRosa ParksLuiperdApartheid🡆 More