Pasjtoe: Taal

Pasjtoe (پښتو, Pax̌tō, ), histories bekend as Afghani (افغاني) of Pathani, is 'n Irannese taal wat deur sowat 50 miljoen mense in Afghanistan, Pakistan en Iran gepraat word.

    Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Pasjtoene.

Dit vorm saam met Dari (Persies) die amptelike tale van Afghanistan. Daarbenewens dien Pasjtoe as ampstaal van die Pakistanse provinsies van Khyber Pakhtunkhwa, Beloetsjistan en die Federaalgeadministreerde stamgebiede. Pasjtoe word met die Arabiese alfabet geskryf.

Pasjtoe
پښتو, Pax̌tō 
Uitspraak: [paʂto]
Gepraat in: Vlag van Afghanistan Afghanistan
Vlag van Pakistan Pakistan
Vlag van Iran Iran 
Gebied: Wes-Asië
Totale sprekers: 50 miljoen
Taalfamilie: Indo-Europees
 Indo-Irannees
  Irannees
   Oos-Irannees
    Pasjtoe 
Skrifstelsel: Arabiese alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Afghanistan Afghanistan

Vlag van Pakistan Pakistan

  • Pasjtoe: Taal Beloetsjistan
  • Pasjtoe: Taal Federaalgeadministreerde stamgebiede
  • Pasjtoe: Taal Khyber Pakhtunkhwa
Gereguleer deur: Akademie van Wetenskappe (Afghanistan)
Pasjtoe-Akademie (Pakistan)
Taalkodes
ISO 639-1: ps
ISO 639-2: pus
ISO 639-3: pus 
Verspreiding van Irannese tale
Pasjtoe: Taal
Die woord "Pax̌tō" in Arabiese skrif
Pasjtoe: Taal
Verspreiding van etniese groepe in Pakistan volgens die CIA in 1980

Verwysings

Eksterne skakels

Pasjtoe: Taal 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Pasjtoe

Tags:

AfghanistanAmptelike taalArabiese alfabetIranIrannese talePakistanPersies

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van nedersettings in Suid-AfrikaGoogle MapsSikloonDarwinismeSuiwelprodukKarnivoorE-posPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaJohn Samuel SchlesingerNamibiëCorioliskragMonopolieChemiese elementKriekMielieMonumentAardbewingNiersteenKommaShakaSeekoeiSpringbokkeNatuurbewaring24 AprilBeëdigde verklaringSout (chemiese stof)BynierBrandstofHeuningbyVulkaanHakerJo BlackSinoniemKunsmatige algemene intelligensieJan van RiebeeckSekondêre sektor van die ekonomieBernice WestTelwoordBTWRuslandAprilLys van Griekse mitologiese figureSlangAbstraksie (rekenaarwetenskap)Wiki CommonsGesondheidPseudowetenskapOrtopedieLien se lankstaanskoeneDwelmmiddelJosef StalinVryheidsdagBorsteOrthopteraZack du PlessisVerlede tydLangste woordSeksSonnestelselSimboolOnse VaderDeon GrootKlimaatDesmond TutuIsraelDramaHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalBruto binnelandse produkEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaLettergreepWerkloosheidDonderstormKlimaatsverandering in AfrikaSharpeville-slagtingWetenskaplike klassifikasie🡆 More