Pesjawar

Pesjawar (Engels: Peshawar; Persies, Pandjabi en Oerdoe: پشاور; letterlik: stad aan die grens, Pasjtoe: پېښور) is 'n stad in die noordooste van Pakistan.

Die stad het 'n bevolking van 3 055 254 in 2010 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 1 257 km². Pesjawar is geleë net oos van die grens tot Afghanistan en noordwes van Islamabad en Rawalpindi.

Pesjawar

پشاور
Die Masjid-al-Zar'ouni (Zarghoni-moskee) in Pesjawar
Die Masjid-al-Zar'ouni (Zarghoni-moskee) in Pesjawar
Pesjawar is in Pakistan
Pesjawar
Pesjawar
Koördinate: 34°0′42″N 71°32′20″O / 34.01167°N 71.53889°O / 34.01167; 71.53889 71°32′20″O / 34.01167°N 71.53889°O / 34.01167; 71.53889
LandVlag van Pakistan Pakistan
ProvinsiePesjawar Khyber Pakhtunkhwa
Regering
 • BurgemeesterHaji Ghulam Ali
Oppervlak
 • Totaal1 257 km2 (485 vk. myl)
Hoogte
359 m (1 178 ft)
Bevolking
 • Totaal3 055 254
 • Digtheid1 354/km2 (3 510/vk. myl)
TydsoneUTC+05:00 (PST)
 • SomertydUTC+06:00 (PDT)
Poskode
25000
Skakelkodes092

Pesjawar is meer as 2500 jaar gelede deur die konings van Gandhara gestig en het weens se geografiese ligging eeue lank as belangrike handelsentrum tussen Indië, Persië en Sentraal-Asië gedien. Die stad word as die Pasjtoene se tweede belangrikste kulturele sentrum ná Kandahar beskou.

Pesjawar was een van die gasheerstede tydens beide die Krieketwêreldbeker 1987 en Krieketwêreldbeker 1996.

Eksterne skakels

Tags:

AfghanistanEngelsIslamabadOerdoePakistanPandjabiPasjtoePersiesRawalpindi

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KinderregteVerstedelikingRassismeBerghaanGawes van die Heilige GeesProksemikaSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureShakaAustraliëOnderwerp (taalkunde)KlankAfkortingSkildklierLys van Nederlandse skildersVloeistofWaterKolitisMikro-ekonomieLys van bekende Suid-AfrikanersLeierskapEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaKoos BekkerMenslike seksuele gedragSteenkool in Suid-AfrikaSpreeuNiersteenSosiale mediaKondensasieSwedeBesnydenisPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaTierLys van Joodse feeste en herdenkingsVennootskapHipoteseResensieKoerantAfrikaanse woordelys en spelreëlsLys van kinderspeletjiesAfleiding (taalkunde)Sint JorisdagSlangMaatskappyLys van Afrikaanse skrywersAardeKerngeneeskundeChapmanspiek-rylaanVulkanismeBywoordStam (taalkunde)Olimpiese SomerspeleDikdermHidroëlektrisiteitOseaanTurkyeVreesBynierEiffeltoringEugenetikaGeldeenheidWitbankElektrodeKunsmatige intelligensieAnale seksNasiebouTegnologieLys van Afrikaanse rolprenteWoordAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeMagneetKoorsblaarSeksualiteitProstaatkankerMusiekBeesvleisRoesOrthoptera🡆 More