Al Ain Internasionale Lughawe

Al Ain Internasionale Lughawe (IATA: AAN, ICAO: OMAL) (Arabies: مَطَار ٱلْعَيْن ٱلدَُوَلِِي; getranslitereer: Maṭār Al-ʿAyn Ad-Duwalī) is 'n lughawe 15 kilometer wesnoordwes van Al Ain in die oostelike streek van die Emiraat Aboe Dhabi van die Verenigde Arabiese Emirate.

Dit is op 31 Maart 1994 geopen. Die lughawe hanteer elke week 14 vlugte met 4 000 passasiers. Dit is die vyfde besigste lughawe in die VAE.

Al Ain Internasionale Lughawe
مَطَار ٱلْعَيْن ٱلدَُوَلِِي
Al Ain Internasionale Lughawe
IATA: AANICAO: OMAL
Opsomming
Tipe lughawe Openbaar
Operateur Abu Dhabi Airports Company
Bedien Al Ain
Geopen 31 Maart 1994
Tydsone VAE Standaardtyd (UTC+4)
Hoogte bo seevlak 866 vt / 264 m
Koördinate 24°15′42″N 055°36′33″O / 24.26167°N 55.60917°O / 24.26167; 55.60917 055°36′33″O / 24.26167°N 55.60917°O / 24.26167; 55.60917
Landkaart
OMAL is in Verenigde Arabiese Emirate
OMAL
OMAL
Ligging in die Verenigde Arabiese Emirate
Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
m vt
01/19 4,000 13,123 Teer

Lugrederye en bestemmings

Ongelukke en voorvalle

  • Op 27 Februarie 2011 het 'n Grumman 21T agtsitplekvliegtuig kort ná opstyg neergestort en vier aan boord is dood.

Verwysings

Tags:

Aboe Dhabi (emiraat)Al AinArabiesIATAICAOLughaweVerenigde Arabiese Emirate

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BywoordAsemhalingWaterbesoedelingMantisThomas EdisonEugenetikaHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalHulpwerkwoordOntbossingGloeilampDigitale en analogiese tydPubliekLien se lankstaanskoeneLys van Suid-Afrikaanse skrywersBeurtkrag7de LaanDurbanPolisieSeptimius AwardsSendelingposisieVulkanismeVoedingWeermagBreedtegraadWeer (meteorologie)DachshundCurly HowardRegverdige handelLys van veltoestandeWinterBynierBronsMoskouBesnydenisGrondsoorteGemeenskapBotswanaDigvormLetterkundeKlimaatsverandering in Suid-AfrikaSteenkool in Suid-AfrikaGevolge van aardverwarming op oseaneLeierskapGordelroosVingerseksByKoue OorlogSuid-Afrikaanse randKongo-krisisDemi Lee MooreDirekte en Indirekte redeVulvaAntoniemMiljardMaselsCoca-ColaTegnologieXhosasJosef StalinWaterpokkiesLeestekenOseanografieMickey MuisSiya KolisiDieregeluideGrondwetEerste WêreldoorlogAkademiaHemelvaartsdag24 AprilBruin menseElon MuskKolonoskopiePiesangVaginaLangste woord19de eeu🡆 More