Pasjtoene

Die Pasjtoene (Pasjtoe: پښتانه, Pax̌tānə; manlike enkelvoud: پښتون, Pax̌tūn; vroulik: پښتنه Pax̌tana), histories bekend onder die eksonieme Afghane (Persies: افغان, Afğān) en Pathane (Hindi-Oerdoe: पठान, پٹھان, Paṭhān), is 'n Irannese etniese groep inheems aan Afghanistan en Pakistan wat Pasjtoe, 'n Irannese taal, as moedertaal praat.

    Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Pasjtoe.
Pasjtoene
Pasjtoene
Totale bevolking: ca. 49 miljoen
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Pakistan Pakistan ~31 miljoen

Vlag van Afghanistan Afghanistan ~14 miljoen
Vlag van Verenigde Arabiese Emirate Verenigde Arabiese Emirate 338 315
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 138 554
Vlag van Iran Iran 110 000
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk 100 000
Vlag van Duitsland Duitsland 37 800
Vlag van Kanada Kanada 26 000
Vlag van Indië Indië 13 000
Vlag van Rusland Rusland 9 800
Vlag van Australië Australië 8 154
Vlag van Maleisië Maleisië 5 500
Vlag van Tadjikistan Tadjikistan 4 000

Taal: Pasjtoe (moedertaal)
Oerdoe, Persies en Engels as tweede tale
Geloofsoortuiging: Hoofsaaklik Soennitiese Islam
Minderheid Sjiïtiese Islam
Verwante etniese groepe: Ander Irannese volke soos Beloetsje, Hasara, Jesiede, Koerde, Ossetiërs, Perse en Tadjiks
Pasjtoene
Pasjtoene in Kandahar, Afghanistan
Pasjtoene
Verspreiding van etniese groepe in Pakistan volgens die CIA in 1980
Pasjtoene
Die Afridi-stamgroep is Pasjtoen-Afghane. Hierdie Afridi-krygers is in 1866 te Jamruud-fort afgeneem.

Wêreldwyd leef sowat 50 miljoen Pasjtoene, waarvan sowat 31 miljoen in Afghanistan (42% van die bevolking) en omtrent 14 miljoen in Pakistan (15%). Hulle is veral aanhangers van die Soennitiese Islam en leef in die sentrale grensgebied tussen albei lande. Die stede Kandahar, Pesjawar en Quetta word as belangrikste kulturele sentrums van die Pasjtoene beskou. Die Pasjtoene beskik oor hul eie etiese kodeks, die "Pasjtoenwali", 'n tradisionele etiekreeks wat die individuele en gemeenskaplike optrede begelei.

Die stamgebied van die Pasjtoene, Pakhtunkhwa of Pasjtoenistan, word sedert 1893 deur die Durandlyn van mekaar geskei. Hierdie grenslyn is tussen die destydse Brits-Indië en die Emiraat van Afghanistan vasgelê en vorm nou die grens tussen beide Afghanistan en Pakistan. Pasjtoenistan grens in die ooste aan Pandjab, in die weste en noorde aan Persies- en Turkstalige gebiede, in die noordooste aan Kasjmir en in die suide aan Beloetsjistan.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

AfghanistanEtniese groepHindiIrannese taleIrannese volkeMoedertaalOerdoePakistanPasjtoePersies

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GeldeenheidSimmetrieOlimpiese Somerspele 2012Bruin huisslangIronieKolitisEk is 'n Afrikaan (toespraak)HadedaTienerBestuiwingDieregeluideGrondwetAfrikaHoofstadPornografieLabia (geslagsdele)C.J. LangenhovenAborsie633Plae van EgipteKookpuntSeisoenHokkieErosietipesEskomCleopatra VIIPikkewynDubbelpuntGreen PornoDie Stem van Suid-AfrikaJan-Willem BreureOudtshoornPseudowetenskapLys van Nederlandse skildersSwawelTafelbergKoolhidraatTamboraC. Louis LeipoldtNeurenberg-verhoreHondFibonacci-reeksGlobaliseringHaasGawes van die Heilige GeesCorioliskragKatBynierXenofobie in Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sekondêre sektor van die ekonomieBysteekWet op NaturellengrondAdolf HitlerKernkragVreesMagnetismeJan van TonderNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyRoofdierBreinvliesontstekingVoorsetselWitbankMondEugenetikaSharpeville-slagtingKonsentrasiekampPesachVratPinksterSteve BikoGasGalileo GalileiVolstruisHeupvervanging🡆 More