Beloetsje

Die Beloetsje (Beloetsji: بلوچ) is 'n Irannese etniese groep inheems aan Iran en Pakistan wat Beloetsji, 'n Irannese taal, as moedertaal praat.

    Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Beloetsji.
Beloetsje
Beloetsje
Iranse Beloetsje-khans in Beloetsjistan, ca. 1900
Totale bevolking: ca. 10 miljoen
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Pakistan Pakistan ~7 miljoen

Vlag van Iran Iran 1,6 miljoen
Vlag van Oman Oman 434 000
Vlag van Afghanistan Afghanistan 300 000
Vlag van Verenigde Arabiese Emirate Verenigde Arabiese Emirate 100 000
Vlag van Turkmenistan Turkmenistan 30 000

Taal: Beloetsji (moedertaal)
Arabies, Sindhi, Persies en Pasjtoe as tweede tale
Geloofsoortuiging: Hoofsaaklik Soennitiese Islam
Verwante etniese groepe: Ander Irannese volke soos Hasara, Jesiede, Koerde, Ossetiërs, Pasjtoene, Perse en Tadjiks
Beloetsje
Vlag van die Beloetsje in Iran
Beloetsje
Verspreiding van etniese groepe in Pakistan volgens die CIA in 1980

Wêreldwyd leef byna 10 miljoen Beloetsje, waarvan sowat 7 miljoen in Pakistan (3,6% van die bevolking) en omtrent 1,6 miljoen in Iran (2%). Hulle is veral aanhangers van die Soennitiese Islam en leef in die grensgebied tussen albei lande, asook in Suid-Afghanistan. Die stamgebied van die Beloetsje, Baloetsjistan, streek oor die suidooste van Iran, die weste van Pakistan, die suide van Afghanistan en grens in die suide aan die Arabiese See, 'n see van die Indiese Oseaan.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

BeloetsjiEtniese groepIranIrannese taleIrannese volkeMoedertaalPakistan

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HolocaustGrasfamilieSterMiddelmisbruikOntkiemingDoopKnopiespinnekopWynsteenPaddaDassievoëlAsmaSeksualiteitDemensieProstaatkankerDonker materiePersHomofoonAalwynHematurieKlimaatKuberkrakerGebande muishondBreinvliesontstekingYstervarkLys van Afrikaanse televisiereekseEkonomieJan van RiebeeckDie BylOu Apostoliese KerkTandbederfBysteekMakazole MapimpiIntensiewe vormBrasiliëInternetMarie PentzJohannesburg21 v.C.GriepPuberteitGeelsugWeeluisAsynVoorhuidHekseryDroomKriekLiesbreukBiljoenDemokrasieMaagsweerOopbroninhoudKoninkryk van die NederlandeRooiwaterOlifantGewone luislangIngrid JonkerHeliosfeerRina HugoDiarreeNatuurlike satelliete van kleinplaneteEstland2023Drie SusterskerkeNieu-SeelandAllergieWet op NaturellengrondDulcie van den Bergh🡆 More