Quetta

Quetta (Oerdoe: کوئٹہ‎, Pasjtoe: کوټه‎, Beloetsji: کویته), vroeër Sjalkot (کوئٹہ), is 'n stad in die weste van Pakistan en is die hoofstad van die provinsie Beloetsjistan.

Die stad het 'n bevolking van 7 900 000 in 2017 gehad en is die tiende grootste stad van die land ná Karatsji, Lahore, Faisalabad, Rawalpindi, Gujranwala, Pesjawar, Multan, Hyderabad en Islamabad.

Quetta

کوئٹہ‎ (Oerdoe)
کوټه‎ (Pasjtoe)
کویته (Beloetsji)

Sjalkot (کوئٹہ)
'n Uitsig oor Quetta
'n Uitsig oor Quetta
Quetta is in Pakistan
Quetta
Quetta
Koördinate: 30°12′38″N 67°01′08″O / 30.21056°N 67.01889°O / 30.21056; 67.01889 67°01′08″O / 30.21056°N 67.01889°O / 30.21056; 67.01889
LandVlag van Pakistan Pakistan
ProvinsieQuetta Beloetsjistan
Regering
 • Burgemeesterpos vakant
Oppervlak
 • Stad2 653 km2 (1 024 vk. myl)
Hoogte
1 900 m (6 230 ft)
Bevolking
 • Stad7 900 000
 • Digtheid2 300/km2 (5 800/vk. myl)
 • Metro
2 800 000
TydsoneUTC+05:00 (PST)
 • SomertydUTC+06:00 (PDT)
Poskode
87300
Skakelkodes081

Quetta is net suidoos van die grens met Afghanistan geleë. Die stad word as die Pasjtoene se derde belangrikste kulturele sentrum ná Kandahar en Pesjawar beskou. In Quetta word 'n mengsel van verskeie tale soos Pasjtoe, Beloetsji, Brahui, Sindhi, Pandjabi, Oerdoe en Persies gepraat.

Eksterne skakels

Tags:

BeloetsjiFaisalabadGujranwalaHyderabad, PakistanIslamabadKaratsjiLahoreMultanOerdoePakistanPasjtoePesjawarRawalpindi

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Natuurlike hulpbronBysteekKaapstadse waterkrisis 2015-2018Ekonomiese sektorVoedingMIVXhosasNamibiëKlavierDigitale en analogiese tydWieg van die MensdomKoorsblaarLys van medisinale kruieDeon GrootSwitserlandJuraAtleetvoetGrondwet van Suid-AfrikaAardeRacheltjie de BeerLenteSlag van Cuito CuanavaleEugenetikaWatersuiweringTweede WêreldoorlogDelft, KaapstadMenslike skeletLionel MessiSebraMandalaKletsrymElektroniese of digitale mediaGoogle MapsKontinentByung-Chul HanNasionale lied van Suid-AfrikaRekeningkundeYslandJeuksiekteBotswanaIndustriële RevolusieAfro-AmerikanersKalenderDolfynElandréSpinnekopHindoeïsmeEuropaHeks van HexrivierHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalEwenaarAprilDarwinismeKlereAfrikaansLys van Afrikaanse skrywersCarike KeuzenkampNelson MandelaLeeuDie GelofteSendelingposisieDeelwoordStaatstoelaeAvbobVigsBloemfonteinGesondheidDesmond TutuAnale kankerHomoniemKitaarSeksuele penetrasieAardbewingHokkieHartversakingDoziTyd🡆 More