Hyderabad, Pakistan

Hyderabad (Sindhi: حيدرآباد / Haidarābād, Oerdoe: حیدرآباد / Haidarābād) is 'n groot stad aan die oewer van die Indusrivier en die hoofstad van die Pakistanse provinsie van Sindh.

Die stad lê in die suide van die land en is in 1768 deur Mian Ghulam Shah Kalhoro gestig. Hyderabad het 'n bevolking van 1 578 367 en is die sewende grootse stad in Pakistan.

Hyderabad
حیدرآباد
Hyderabad, Pakistan

Kaart Wapen
Hyderabad, Pakistan
Hyderabad, Pakistan
Vlag
Hyderabad, Pakistan
 Land Vlag van Pakistan Pakistan
 Provinsie Sindh
 Koördinate 25°22′N 68°22′O / 25.367°N 68.367°O / 25.367; 68.367
 Stigting 1768
 Oppervlakte:  
 - Totaal 3 198 vk km
 Hoogte bo seevlak 13 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2010) 1 578 367
 - Bevolkingsdigtheid 493,5/vk km
 Tydsone UTC +5
 Burgemeester Aftab Khatri
 Amptelike webwerf hyderabad.gov.pk Geargiveer 22 Mei 2008 op Wayback Machine

Hyderabad was een van die gasheerstede tydens die Krieketwêreldbeker 1987.

Tags:

IndusrivierOerdoePakistanSindhi

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LongontstekingAfkappingstekenZack du PlessisGriekelandVlag van AfghanistanJeugdagKinkhoesKanadese nasionale krieketspanWikiquoteDiarreeWitbloedselJeuksiekteGeslagBosluisAardbewingHomofoonAsynOos-KaapDonderstormKwaZulu-NatalSkaapLys van kinderspeletjiesKrieketTierboskatMediaWikiPornografiese subgenresLys van lande volgens bevolkingIerse nasionale rugbyspanKlein-KarooKoppeltekenHoërskool NoordheuwelDagroofvoëlsGianna MichaelsSowjetunieBasisinkomsteKunsmatige intelligensieTweede VryheidsoorlogEngelsGesinsdagSterSuid-Afrikaanse PolisiediensRooikatAmalia UysWikimaniaMieliestronk26 MaartLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierSlag van BloedrivierBarionToorbergAppendiksUnited Democratic FrontLionel MessiN.P. van Wyk LouwSuid-Afrikaanse randAfrikaanse naguilAntjie KrogTobie CronjéLys van elemente volgens simboolKoue OorlogRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Sally EsterhuizenGeboorteSlukdermIndustriële RevolusieEkonomieMarkus JoosteIndiëHerfsRooiwaterBloedvergiftigingSuid-Afrikaanse etniese groepe en kulture🡆 More