Gujranwala

Gujranwala (Pandjabi en Oerdoe: گوجرانوالہ) is 'n stad in die noordweste van Pakistan.

Die stad het 'n bevolking van 1 526 168 in 2009 gehad en is die sesde grootste stad van die land ná Karatsji, Lahore, Faisalabad, Rawalpindi en Multan. Gujranwala is net wes van die grens tot Indië en noord van Lahore is geleë. Gujranwala het 'n lang geskiedenis en het tussen 1799 en 1802 as hoofstad van die Sikh-ryk gedien. Met die verdeling van dié ryk het die stad deel van Brits-Indië geword en maak sedert 1947 deel uit van Pakistan.

Gujranwala

گوجرانوالہ
Gujranwala
Gujranwala is in Pakistan
Gujranwala
Gujranwala
Koördinate: 32°15′00″N 74°11′00″O / 32.25000°N 74.18333°O / 32.25000; 74.18333 74°11′00″O / 32.25000°N 74.18333°O / 32.25000; 74.18333
LandVlag van Pakistan Pakistan
ProvinsiePunjab
Regering
 • BurgemeesterFayyaz Ahmad Chattha
Oppervlak
 • Stad3 198 km2 (1 235 vk. myl)
Bevolking
 • Stad1 526 168
 • Digtheid477/km2 (1 240/vk. myl)
 • Metro
2 439 780
TydsoneUTC+05:00 (PST)
 • SomertydUTC+06:00 (PDT)
Poskode
52250
Skakelkodes055

Gujranwala was een van die gasheerstede tydens beide die Krieketwêreldbeker 1987 en Krieketwêreldbeker 1996.

Tags:

Brits-IndiëFaisalabadIndiëKaratsjiLahoreMultanOerdoePakistanPandjabiRawalpindi

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TarentaleBosluisbytkoorsLiefdeInligtingSeksposisieBysteekHematurieNieu-SeelandGewone luislangLiewe HeksieSolidariteitOrkaan GustavNamakwalandTongSpysverteringstelselCErfenisKoppeltekenIngrid JonkerBoomVoornaamwoordPublieke domeinHannes van WykSuid-AfrikaHennie MaasLys van Suid-Afrikaanse skrywersPeach van PletzenKaapstadVermaakLys van Afrikaanse rolprenteAnale kankerBrasiliaanse nasionale rugbyspanRacheltjie de BeerTandbederfLugbesoedelingInstagramLys van Suid-Afrikaanse atletiekrekords2024 Japannese Grand PrixKlein vyf diereJerusalemJeuksiekteGeboorteLys van Joodse feeste en herdenkingsEmily HobhouseModernismeParysSwartbewussynsbewegingWerwelkolomBeroerteVlag van LibanonPersoonlikheidSemenKanadese nasionale krieketspanKalenderVulvaAngkor WatOrganometaalchemieSuid-Afrikaanse randWiskundige terminologieAfrikaWikiquoteFritz WepperRina HugoBateSkrikkeljaarGoeie VrydagMaroela MediaHerpes simplexEkonomie van Suid-AfrikaKolorektale kankerWayde van NiekerkKuberkrakerArmand AucampGeslag🡆 More