Rawalpindi

Rawalpindi (Pandjabi en Oerdoe: راولپنڈی) is 'n stad in die noorde van Pakistan.

Die stad het 'n bevolking van 1 933 933 in 2009 gehad en is die vierde grootste stad van die land ná Karatsji, Lahore en Faisalabad. Rawalpindi is geleë net suid van die hoofstad Islamabad en wes van die grens tot Indië. Rawalpindi was tydens die bou van Islamabad tussen 1960 en 1969 die tydelike hoofstad van Pakistan (ná Karatsji) en is nou die setel van die Pakistanse Weermag.

Rawalpindi

راولپنڈی
Rawalpindi
Rawalpindi is in Pakistan
Rawalpindi
Rawalpindi
Koördinate: 33°36′00″N 73°02′00″O / 33.60000°N 73.03333°O / 33.60000; 73.03333 73°02′00″O / 33.60000°N 73.03333°O / 33.60000; 73.03333
LandVlag van Pakistan Pakistan
ProvinsiePunjab
Regering
 • BurgemeesterRaja Javed Ikhlas
Oppervlak
 • Stad108 km2 (42 vk. myl)
Hoogte
500 m (1 600 ft)
Bevolking
 • Stad1 933 933
 • Digtheid17 907/km2 (46 380/vk. myl)
 • Metro
3 372 936
TydsoneUTC+05:00 (PST)
 • SomertydUTC+06:00 (PDT)
Poskode
46000
Skakelkodes051
Webwerfrawalpindi.gov.pk

Rawalpindi was een van die gasheerstede tydens beide die Krieketwêreldbeker 1987 en Krieketwêreldbeker 1996.

Tags:

19601969FaisalabadIndiëIslamabadKaratsjiLahoreOerdoePakistanPandjabi

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OnderhoudSwartbewussynsbewegingNatuurbewaringOssewaSlag van BloedrivierBloeddrukBlourokkeGetalDokterDieregeluideNagmaalNieuwoudtvilleDrakensbergeGamelanVulkaanInflasieLionel PetersonDansVerkragtingBiologieWeskusMagsverheffingAfrikaansFamilie (verwantskap)Vars waterDiarreeMiskruierGlasAsemhalingIronieDermpoliepLidwoordAkuutNasionale VrouedagPubliekVoortrekkersGrondbesoedelingKolonisasieJavaScriptHoofkarakterNierParkinson se siekteAngssteuringGroot GatEjakulasieAboriginesOopbroninhoudNarsistiese persoonlikheidsteuringSkuinsstreepLewerVerenigde State van AmerikaKostuumsFrederik Willem de KlerkTuberkuloseErfenisdag (Suid-Afrika)InentingGriepBosluisbytkoorsWinnie Madikizela-MandelaSwartrenosterJo BlackPlaattektoniekYslandVarkgriepTsoenamiItaliëEerste WêreldoorlogC. Louis LeipoldtNamibiëKangogrotteDoelwitSeptimius AwardsBeroerteVigsOranje-VrystaatBrittany Ashton Holmes🡆 More