Mohenjo-Daro

Mohenjo-Daro (Sindhi: موئن جو دڙو, Oerdoe: موئن جو دڑو; letterlik Heuwel van die Dooie Mans) is ’n argeologiese terrein in die provinsie Sindh, Pakistan.

Dit is omstreeks 2500 v.C. gebou, en was een van die grootste nedersettings van die antieke Indusvalleibeskawing en een van die wêreld se eerste groot stede. Dit het bestaan in dieselfde tyd as die beskawings van Antieke Egipte, Mesopotamië, Minoïese Kreta en Norte Chico.

Mohenjo-Daro
Die ruïnes van Mohenjo-Daro in Pakistan, in 2010.
Die ruïnes van Mohenjo-Daro in Pakistan, in 2010.
Plaaslike naam  Sindhi: موئن جو دڙو
Oerdoe:موئن جو دڑو
Land Vlag van Pakistan Pakistan
Soort Nedersetting
Oppervlakte 250 ha
Geskiedenis
Gestig 26ste tot 25ste eeu v.C.
Unesco-wêrelderfenisgebied
Tipe Kultureel
Kriteria ii, iii
Verwysing 138
Streek† Asia-Pacific
Beskrywing* Archaeological Ruins at Moenjodaro
Streek soos deur Unesco geklassifiseer.
* Naam soos op die Wêrelderfenislys

Mohenjo-Daro het in die 19de eeu v.C. leeggeloop namate die Indusvalleibeskawing agteruitgegaan het, en die terrein is eers in die 1920's herontdek. Aansienlike uitgrawings word sedertdien gedoen in die stad, wat in 1980 aangewys is as ’n Unesco-wêrelderfenisgebied. Die terrein word tans bedreig deur erosie en onbehoorlike restourasiewerk.

Verwysings

Eksterne skakels

68°08′20″O / 27.32917°N 68.13889°O / 27.32917; 68.13889

Tags:

2500 v.C.Antieke EgipteArgeologieIndusvalleibeskawingMesopotamiëMinoïese beskawingOerdoePakistanSindhi

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KlavierAHidroulikaLeonardo da VinciSjibboletGordelroosAspoestertjieBaarmoederStaalVerstedelikingBreingewasPornhubKlereGesagKolitisJan van RiebeeckWielWaterbesoedelingSimboolRobbeneilandEerste WêreldoorlogMielieLys van universiteite in Suid-AfrikaHeupSeksuele opwekkingProvinsies van Suid-AfrikaSharpeville-slagtingNasionale VrouedagOmgewingsbeheerArmoedeAfkappingstekenOnomatopeeTolla van der MerweDramaSigaretAnneli van RooyenMangelontstekingOekraïneHindoeïsmePersentasieLiewe HeksieKasterolieFranse RewolusieBipolêre gemoedsteuringKoringAndré SchwartzTweede WêreldoorlogSterLys van chemiese elemente volgens atoomgetalKoorsKrimpvarkieBoerkaSosiale transformasieMaatskaplike verantwoordelikheidNierAfrikaSelfmoordWikiquoteZambiëHeuningbyVerkleinwoordTweede VryheidsoorlogKunsmatige intelligensieApostelJohannes KerkorrelHipoteseOnse VaderEtniese groepVigsNasiebouTreinPeach van PletzenWoordeboek🡆 More