Sindhi's

Die Sindhi's (Sindhi: Perso-Arabies: سنڌي; Devanagari: सिन्धी; Khudabadi: ) is 'n Indo-Ariese etniese groep wat Sindhi as moedertaal praat en inheems is aan die Sindhprovinsie van Pakistan.

    Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Sindhi.

Ná die Verdeling van Indië in 1947 het die meeste Sindhi-Hindoes en Sindhi-Sikhs hulle in die nuutgestigte Dominium Indië en ander dele van die wêreld gevestig. Vandag bly Sindhi's in beide Indië en Pakistan. Indiese Sindhi's is veral Hindoes, terwyl Pakistanse Sindhi's veral Moslems is.

Sindhi's

Sindhi'sSindhi'sSindhi'sSindhi'sSindhi's
Sindhi'sSindhi'sSindhi'sSindhi'sSindhi's
Sindhi'sSindhi'sSindhi'sSindhi's
Sindhi'sSindhi'sSindhi'sSindhi's


Totale bevolking: ca. 39 miljoen
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Pakistan Pakistan 28 894 400

Vlag van Indië Indië 2 772 264
Vlag van Verenigde Arabiese Emirate Verenigde Arabiese Emirate 341 000
Vlag van Maleisië Maleisië 30 500
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk 30 000
Vlag van Afghanistan Afghanistan 19 500
Vlag van Kanada Kanada 11 500
Vlag van Indonesië Indonesië 10 000
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 9 801
Vlag van Singapoer Singapoer 8 800
Vlag van Hongkong Hongkong 7 500
Vlag van Oman Oman 700

Taal: Sindhi
Geloofsoortuiging: Pakistan: Sindhi's Islam
Indië: Sindhi's Hindoeïsme en Sindhi's Sikhisme
Verwante etniese groepe: Ander Indo-Ariërs soos Bengale, Gujarati's, Marathi's, Punjabi's, Rohingia en Singalese
Sindhi's
Verspreiding van etniese groepe in Pakistan volgens die CIA in 1980

Wêreldwyd leef byna 39 miljoen Sindhi's, waarvan sowat 29 miljoen in Pakistan (14,1% van die bevolking) en omtrent 2,7 miljoen in Indië (0,25%). Hul tuiste, Sindh, is in die suide van Pakistan langs die onderloop van die Indus geleë en grens in die suide aan die Arabiese See, 'n see van die Indiese Oseaan. Karatsji en Hyderabad is die belangrikste metropolitaanse gebiede in Sindh.

Die Sindhi-Islamitiese kultuur is veral deur Soefistiese leerstellings en beginsels beïnvloed. Van die kulturele ikone sluit in Raja Dahir, Shah Abdul Latif Bhitai, Lal Shahbaz Qalandar, Jhulelal, Sachal Sarmast en Shambumal Tulsiani.

Verwysings

Eksterne skakels

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

DevanagariEtniese groepHindoeïsmeIndiëIndo-Ariese taleMoedertaalMoslemPakistanSikhismeSindhiVerdeling van Indië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Saartjie BaartmanMaagsweerSuid-Afrikaanse Nasionale ParkeLys van musiekinstrumenteVerenigde State van AmerikaWetenskapSteve BikoJohannes MeintjesMarie AntoinetteBeaufortskaalGoudkus (streek)BeeldspraakNierversakingAngssteuringMisdaadromanBysteekByWerkersdagVerenigde KoninkrykVulvaAfrikanersMadison IvySuiwelprodukErosietipesLongNiemetaalGewasboerdery in Suid-AfrikaJohannesburgSpinnekopNeerslagDroomAardbewingKoperSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994GrondbesoedelingLewerDruiweKongo-krisisWikiquoteHondeklipbaaiMateriaalPriemgetalMane van GalileiKappie (skryfteken)JeugdagEreksieMonoloogKaartGezina, PretoriaGevolge van aardverwarming op oseaneRenteErfenisTydsoneOrgasmeKasteel die Goeie HoopJagluiperdErfenisdag (Suid-Afrika)Sosiale mediaWaterbesparing in Suid-AfrikaRooibokJacques LootsMiljardLieweheersbesieIronieKrieketWillie JoubertEmosieLys van Suid-Afrikaanse musikanteSkaapSeevlakRamsar-vleilande in Suid-AfrikaSharpeville-slagtingNarsistiese persoonlikheidsteuringInvloed van vigs op die ekonomie🡆 More