Schwa

Met schwa of sjwa word die uitspraak van die sogenaamde 'stomme e' (byvoorbeeld in die woord 'vader') aangedui.

Die schwa is 'n vokaal. By die uitspreek van 'n schwa rus die spiere in die mond.

In Afrikaans, Nederlands en die meeste ander Europese tale is lettergrepe met schwa's altyd onbeklemtoon. Albanees en Bulgaars vorm hierop uitsonderings.

In die Internasionale Fonetiese Alfabet word die schwa met 'n 'omgekeerde e' as [ə] geskryf. In die Afrikaanse ortografie word die schwa geskryf as 'e' (vader) of 'i' (moeilik).

Tags:

Vokaal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PornhubKrapDie GelofteDolfynAkuutAmhariesTweede VryheidsoorlogBeeldspraakMynbouAmateurradioLabia (geslagsdele)KankerAssonansieReënspinnekopLys van kinderspeletjiesDirekte en Indirekte redeGroepsgebiedewetPinksterNoordwesEkonomie van Suid-AfrikaKlimaatsverandering in Suid-AfrikaSimmetrieBruin menseOos-KaapVaginale kankerKasteel die Goeie HoopDieregeluideBedryfstelsel (inligtingstegnologie)Steve BikoPreseminale vloeistofKameelperdPesachKinderregteSkynprivaatnetwerkKarooHeks van HexrivierPubliekVaalrivierTuisbladSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994SwartbewussynsbewegingHoopSowjetunieSkoolKompasGlasXenofobieVolhoubare ontwikkelingMeningsverskil oor aardverwarmingShakaJohan BadenhorstHomofoonVulvaGriepGroot TrekAppel (sanger)SwartrenosterEk is 'n Afrikaan (toespraak)Twaalf Stamme van IsraelEweknienetwerkTegnologieNadia ValvekensBeesSean CombsBosbokMobutu Sese SekoBeaufortskaalMiskruier16 NovemberStadD.J. OppermanLettergreep🡆 More