Champagne-Ardenne: Administratiewe gewes (région) van Frankryk

Champagne-Ardenne

Champagne-Ardenne: Administratiewe gewes (région) van Frankryk
Départements Ardennes (08)
Aube (10)
Marne (51)
Haute-Marne (52)
Prefektuur Châlons-en-Champagne
Bevolking 1 339 000 inw.
(2006)
Bevolkingsdigtheid 52 inw./vk km
Oppervlakte 25 606 vk km
Arrondissemente 15
Kantons 146
Munisipaliteite 1 947
President van
Gewestelike Raad
Jean-Paul Bachy

Champagne-Ardenne [ʃɑ̃ˌpaɲaʀˈdɛn] was een van Frankryk se 26 administratiewe geweste (Frans: régions) wat van die Belgiese grens in die noorde tot by die oorsprong van die Seinerivier het gestrek. Die gewes was vernoem na die historiese landskap Champagne en die Ardenne-bergreeks en het beslaan 'n oppervlakte van 25 606 vierkante kilometer.

Champagne-Ardenne het 'n bevolking van 1,3 miljoen mense. Châlons-en-Champagne dien as die administratiewe hoofstad of prefektuur van die gewes, maar sy grootste en histories belangrikste stad is Reims.

Bronne

  • Met erkenning aan die Maison de la France, die Comité Régional du Tourisme de Champagne-Ardenne en die Région Champagne-Ardenne wat inligtingsmateriaal beskikbaar gestel het.
Die administratiewe geweste van Frankryk (Régions de France) Champagne-Ardenne: Administratiewe gewes (région) van Frankryk 
Metropolitaanse geweste (Régions métropolitaines):
Akwitanië | Auvergne | Boergondië | Bretagne | Centre-Val de Loire | Champagne-Ardenne | Elsas | Franche-Comté | Île-de-France | Korsika | Languedoc-Roussillon | Limousin | Lotaringe | Midi-Pyrénées | Nord-Pas-de-Calais | Basse-Normandie | Haute-Normandie | Pays de la Loire | Pikardië | Poitou-Charentes | Provence-Alpes-Côte d'Azur | Rhône-Alpes
Metropolitaanse geweste 2016 (Régions métropolitaines):
Auvergne-Rhône-Alpes | Boergondië-Franche-Comté | Bretagne | Centre-Val de Loire | Grand Est | Hauts-de-France | Île-de-France | Korsika | Nieu-Akwitanië | Normandië | Oksitanië | Pays de la Loire | Provence-Alpes-Côte d'Azur
Oorsese geweste (Régions d’outre-mer):
Frans-Guyana | Guadeloupe | Martinique | Mayotte | Réunion

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Vlag van Suid-AfrikaPornografieSuid-Afrikaanse randBurgerregteTuberkuloseMaselsSelfbeeldGeografie van Suid-AfrikaSimboolPersoonlikheidOmgewingskwessies in Suider-AfrikaImpakte van toerismeVioolHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalMahatma GandhiEllipstekenDermpoliepSamestellingProteaFotosinteseGoogleBloemfonteinGoogle TranslateZack du PlessisAtleetvoetVaginaLuiperdAfrikaanse TaalmonumentKaartJohann de LangeGroot vyfLiefdeGeweldKarakteriseringPuntKweekhuiseffekMenseregtedagBloukraanvoëlSinoniemDysselsdorpBotswanaDonderstormHoenderSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994HulpwerkwoordErfenisdag (Suid-Afrika)Adolf HitlerDikdermHeelgetalSteenkoolNarsismeSportVoorsetselPaarl GimnasiumMaroela MediaCremonaShakaMusieksimboleMarie AntoinetteVormWoordsoortN.P. van Wyk LouwWolkKolorektale kankerKommaLikkewaanVoortrekkermonumentCarles PuigdemontSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024GemeenskapHernubare energieWiskundige terminologieBrongitisBeesVulkanismeOorstromingSias ReineckeMag (sosiale wetenskappe)🡆 More