Provinsie Namur

Namur of Namen (Frans: Namur, Nederlands: Namen, Duits: Namur, Waals en Pikardies: Nameur) is 'n Belgiese provinsie in Wallonië.

Die provinsie het 'n bevolking van sowat 502 000 in 2023 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 3 675 km² met 'n bevolkingsdigtheid van 137 per km². Die hoofstad is die gelyknamige stad Namur.

Namur
Provinsie
Rochers de Freÿr, Freÿr
Rochers de Freÿr, Freÿr
Vlag van Namur
Vlag
Wapen van Namur
Wapen
Ligging van die provinsie Namur in België
Ligging van die provinsie Namur in België
Koördinate: 50°28′N 4°51′O / 50.467°N 4.850°O / 50.467; 4.850 4°51′O / 50.467°N 4.850°O / 50.467; 4.850
LandVlag van België België
GewesProvinsie Namur Wallonië
HoofstadNamur
Regering
 • GoewerneurDenis Mathen (MR)
Oppervlak
 • Totaal3 674,82 km2 (1 418,86 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal502 261
 • Digtheid137/km2 (350/vk. myl)
 1 Januarie 2023
TydsoneUTC+01:00 (MET)
 • SomertydUTC+02:00 (MEST)
Webwerfwww.province.namur.be

Namur lê in die suide van België en grens aan die Franse gewes Champagne-Ardenne. In Namur word Frans en Waals gepraat. In die uiterste weste word naas Standaardfrans ook Pikardies gepraat en in die uiterste suidooste Champenois (in die munisipaliteit Vresse-sur-Semois).

Die belangrikste waterliggame in die provinsie is die Samber- en Maasriviere. Die Ardenne-bergreeks is in die suide van die provinsie geleë. Die noorde van Namur (links van die Maasrivier) behoort tot die Haspengouw (Hesbaye). Die hoogste punt is die Croix-Scaille (505 m), 'n heuwel in die munisipaliteit Gedinne op die grens met Frankryk.

Administratiewe indeling

Namur word in administratiewe opsig in drie arrondissemente verdeel:

  • Arrondissement Dinant
  • Arrondissement Namur
  • Arrondissement Philippeville

Die arrondissimente is in 38 munisipaliteite verdeel.


Provinsie Namur 
Kaart van die arrondissemente en munisipaliteite (Duitse Bezirk beteken arrondissement)

Verwysings

Eksterne skakels


Provinsies, geweste en gemeenskappe van België Provinsie Namur 

Provinsie Namur  Brusselse Hoofstedelike Gewes
Provinsie Namur  Vlaamse Gewes: Antwerpen | Limburg | Oos-Vlaandere | Vlaams-Brabant | Wes-Vlaandere
Provinsie Namur  Waalse Gewes: Brabant wallon (Waals-Brabant) | Hainaut (Henegouwe) | Liège/Lüttich (Luik) | Luxembourg (Luxemburg) | Namur (Namen)
Provinsie Namur  Vlaamse Gemeenskap | Provinsie Namur  Franse Gemeenskap | Provinsie Namur  Duitstalige Gemeenskap

Tags:

BelgiëBevolkingsdigtheidDuitsFransNamur (stad)NederlandsPikardiesProvinsies van BelgiëWaalsWaalse Gewes

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Tropiese sikloonKleurLabia (geslagsdele)Vierde Industriële RevolusieAardedagSamestellingConsolidated B-24 LiberatorApartheidBaljuKonflik (proses)OutismeAntoniemStam (taalkunde)DubbelpuntAluminiumRymGetalPotchefstroomBeaufortskaalDemi Lee MooreOrthopteraSeksueel oordraagbare infeksieSonkrag19de eeuVerenigde State van AmerikaKrieketCarles PuigdemontGalblaasKernoorlogBTWDolfynVulvaPrimêre sektor van die ekonomieSebraByung-Chul HanLongAfrikaanse naguilGrondSpeelkaartSendelingposisieNeo-NazismeTydPussy RiotBreinvliesontstekingWerkersdagChemiese elementKoorsblaarGeskiedenis van AfrikaansOrtopedieSout (chemiese stof)Mickey MuisBruin huisslangAfrikaanse woordelys en spelreëlsApostoliese GeloofsendingOntdekking van goud in Suid-AfrikaWalvisKweekhuiseffekAB de VilliersWeer (meteorologie)Onderwerp (taalkunde)VigsBeroerteLiewe HeksiePuberteitBruin menseBernice WestHamburgerRina HugoKomplementêre kleureHeelgetalDigvormNiersteenNatuurrampAngolese BurgeroorlogVaste stofSteenkoolNasionaal-SosialismeGoogle Maps🡆 More