Namur, Nederlands: Namen, Wallonies: Nameur, is 'n Belgiese stad en munisipaliteit in die Walloniese provinsie Namur.
Die munisipale gebied het 'n bevolking van 108 950 (2010) en 'n oppervlakte van 176 km².
Ligging in die provinsie Namur | Wapen |
Vlag | |
Land | België |
Gewes (deelstaat) | Wallonië |
Provinsie | Namur |
Koördinate | 50°28′N 4°52′O / 50.467°N 4.867°O |
Stigting | Keltiese nedersetting |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 175,69 vk km |
Hoogte bo seevlak | - m bo seespieël |
Bevolking: | |
- Totaal (1 Januarie 2010) | 108 950 |
- Bevolkingsdigtheid | 620/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
Burgemeester | Maxime Prévot (cdH) |
Amptelike Webwerf | namur.be |
Namur is die hoofstad van die gelyknamige Franssprekende provinsie. Dit is sowat 65 kilometer suid-oos van die Belgiese hoofstad Brussel by die samevloeiing van die Sambre- en Maasriviere geleë. Namur is die setel van die Waalse parlement, 'n Rooms-Katolieke biskop en die Rooms-Katolieke universiteit Notre-Dame de la Paix.
Die stad is in 1914 tydens die Eerste Wêreldoorlog ernstig beskadig.
Wiki Commons bevat media in verband met Namur. |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Namur (stad), which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.