Wes-Vlaandere

Wes-Vlaandere (Nederlands: West-Vlaanderen, Frans: Flandre-Occidentale, Duits: Westflandern, Wes-Vlaams: West-Vloandern) is 'n Belgiese provinsie in Vlaandere.

Die provinsie het 'n bevolking van sowat 1 220 000 in 2023 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 3 197 km² met 'n bevolkingsdigtheid van 382 per km². Die hoofstad is Brugge.

Wes-Vlaandere

West-Vlaanderen
Provinsie
Die IJzerrivier naby Diksmuide
Die IJzerrivier naby Diksmuide
Vlag van Wes-Vlaandere
Vlag
Wapen van Wes-Vlaandere
Wapen
Ligging van die provinsie Wes-Vlaandere in België
Ligging van die provinsie Wes-Vlaandere in België
Koördinate: 51°0′N 3°0′O / 51.000°N 3.000°O / 51.000; 3.000 3°0′O / 51.000°N 3.000°O / 51.000; 3.000
LandVlag van België België
GewesWes-Vlaandere Vlaandere
HoofstadBrugge
Regering
 • GoewerneurCarl Decaluwé (CD&V)
Oppervlak
 • Totaal3 196,59 km2 (1 234,21 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal1 220 026
 • Digtheid382/km2 (990/vk. myl)
 1 Januarie 2023
TydsoneUTC+01:00 (MET)
 • SomertydUTC+02:00 (MEST)
Webwerfwww.west-vlaanderen.be

Wes-Vlaandere lê in die uiterste noordweste van België en grens in die noorde aan die Nederlandse provinsie Zeeland, in die noordweste aan die Noordsee en in die suidweste (en 'n stukkie in die suide) aan die Franse gewes Nord-Pas-de-Calais. In Wes-Vlaandere word Nederlands en Wes-Vlaams gepraat.

In die uiterste suidweste lê die Wes-Vlaamse Heuwelland. Deur die provinsie vloei die IJzer- en Leieriviere. Die hoogste punt is die Kemmelberg (156 m) in die munisipaliteit Heuvelland in die Wes-Vlaamse Heuwelland.

Administratiewe indeling

Wes-Vlaandere is in administratiewe opsig in agt arrondissemente verdeel:

  • Arrondissement Brugge
  • Arrondissement Diksmuide
  • Arrondissement Ieper
  • Arrondissement Kortrijk
  • Arrondissement Oostende
  • Arrondissement Roeselare
  • Arrondissement Tielt
  • Arrondissement Veurne

Die arrondissimente is in 64 munisipaliteite verdeel.


Wes-Vlaandere 
Kaart van die arrondissemente en munisipaliteite (Duitse Bezirk beteken arrondissement)

Verwysings

Eksterne skakels


Provinsies, geweste en gemeenskappe van België Wes-Vlaandere 

Wes-Vlaandere  Brusselse Hoofstedelike Gewes
Wes-Vlaandere  Vlaamse Gewes: Antwerpen | Limburg | Oos-Vlaandere | Vlaams-Brabant | Wes-Vlaandere
Wes-Vlaandere  Waalse Gewes: Brabant wallon (Waals-Brabant) | Hainaut (Henegouwe) | Liège/Lüttich (Luik) | Luxembourg (Luxemburg) | Namur (Namen)
Wes-Vlaandere  Vlaamse Gemeenskap | Wes-Vlaandere  Franse Gemeenskap | Wes-Vlaandere  Duitstalige Gemeenskap

Tags:

BelgiëBevolkingsdigtheidBruggeDuitsFransNederlandsProvinsies van BelgiëVlaamse GewesWes-Vlaams

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

YouTubeConsolidated B-24 LiberatorSeptimius AwardsJoodse kalenderWoestynReënspinnekopHadedaOranjerivierE-posRussiese inval in Oekraïne sedert 2022WaterkringloopSosiale mediaRudi ClaaseKrugerwildtuinChristendomPornhubVersamelnaamAgtervoegselJo BlackRooikatTrappe van vergelykingLien se lankstaanskoeneSuid-Afrikaanse ReserwebankRobert SobukweSuid-Afrikaanse randTarentaleNommertekenSkoolYsterCleopatra VIISinoniemSelfmoordSwart menseJapie GreylingArabiesRob HersovSeksismeSuiwelprodukDermpoliepKangaroeKoos BekkerKlimaatsverandering in AfrikaEuropaMagsverheffingSint JorisdagSuurreënMensLys van Nederlandse skildersAborsie in Suid-AfrikaPeriodieke tabelInflasieWerkwoordNavorsingHokkieMierBerghaanKappie (skryfteken)BestuiwingGeldeenheidDeelwoordBloedsomloopstelselErfenisNG gemeente JansenvilleRefleksieLys van bekende Suid-AfrikanersKriekKolonoskopieHeuningbyMiskruierPersoonlikheidDroomAluminiumJewgeni PrigozjinLetterlike en figuurlike taalgebruik🡆 More