Wes

Wes is een van die vier hoofwindrigtings.

Die ander hoofwindrigtings is: noord, oos en suid.

Wes
'n Windroos wat die windrigtings aandui.

Wes is die teenoorgestelde rigting van oos; op die kompasroos lê noord bo en wes links.

Die son sak in die weste. Vandaar die slagspreuk: "As die son sak in die weste, is die luiaard op sy beste".

Die skryfwyse vir 'weste' as windrigting is met 'n klein "w", vir die aanduiding van 'n bepaalde gedeelte van 'n land (soos Wes-Australië), 'n provinsie (soos Wes-Vlaandere) of 'n streek (soos Wes-Friesland) gebruik mens 'n hoofletter "W".

Ander gebruike

Eksterne skakels


Windrigtings Wes 

Noord | Oos | Suid | Wes

Tags:

NoordOosSuid

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VerstedelikingByvoeglike naamwoordCristiano RonaldoYsterWêreld- Ekonomiese ForumHoofstadTamatieGeboorteOranjerivierBestuiwingAfleiding (taalkunde)EllipstekenHerpes simplexAdolf HitlerKommunismeVraag en aanbodPinksterPoësieTydGrondsoorteWeervoorspellingLiewe HeksieLettergreepSublimasiePampoentjiesMaatskaplike verantwoordelikheidAkroniemRekeningkundeLys van myne in Suid-AfrikaKaaps-Hollandse stylSharpeville-slagtingSlag van BloedrivierDrie-eenheidTydsoneErfenisdag (Suid-Afrika)1990D.J. OppermanCalviniaNatuurYouTubeLoftus MaraisWolkTegnologieSwartbewussynsbewegingOrgasmeSkuinsstreepBeesWet op Bantoe-onderwysNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaMiltAfvalbestuurWet op NaturellengrondVolstruisSeksuele penetrasieEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaNapoleon BonaparteAardverwarmingWaterstofJaco JacobsNeurenberg-verhoreMantisWaterkringloopKlereGeestesteuringMonumentNatuurrampMetafoorVulkaanHigiëneKitaarSeksuele opwekkingWaterbesparing in Suid-AfrikaKlimaatsverandering in Suid-Afrika🡆 More