Vlaams-Brabant

Vlaams-Brabant (Nederlands: Vlaams-Brabant, Frans: Brabant flamand, Duits: Flämisch-Brabant) is 'n Belgiese provinsie in Vlaandere.

Die provinsie het 'n bevolking van sowat 1 187 000 in 2023 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 2 118 km² met 'n bevolkingsdigtheid van 561 per km². Die hoofstad is Leuven.

Vlaams-Brabant
Provinsie
Duisburg (Tervuren)
Duisburg (Tervuren)
Vlag van Vlaams-Brabant
Vlag
Wapen van Vlaams-Brabant
Wapen
Ligging van die provinsie Vlaams-Brabant in België
Ligging van die provinsie Vlaams-Brabant in België
Koördinate: 50°55′N 4°35′O / 50.917°N 4.583°O / 50.917; 4.583 4°35′O / 50.917°N 4.583°O / 50.917; 4.583
LandVlag van België België
GewesVlaams-Brabant Vlaandere
HoofstadLeuven
Regering
 • GoewerneurJan Spooren (N-VA)
Oppervlak
 • Totaal2 118,35 km2 (817,90 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal1 187 483
 • Digtheid561/km2 (1 450/vk. myl)
 1 Januarie 2023
TydsoneUTC+01:00 (MET)
 • SomertydUTC+02:00 (MEST)
Webwerfwww.vlaamsbrabant.be/nl

Vlaams-Brabant lê in die midde van België, teenoor Waals-Brabant, en omring die Brusselse Hoofstedelike Gewes. In die provinsie word Nederlands en Brabants gepraat.

Die ooste van Vlaams-Brabant behoort tot die Haspengouw. Die hoogste punt lê in die dorp Walshoutem (137 m) in die munisipaliteit Landen.

Administratiewe indeling

Vlaams-Brabant is in administratiewe opsig in twee arrondissemente verdeel:

  • Arrondissement Halle-Vilvoorde
  • Arrondissement Leuven

Die arrondissimente is in 65 munisipaliteite verdeel.


Vlaams-Brabant 
Kaart van die arrondissemente en munisipaliteite (Duitse Bezirk beteken arrondissement)

Verwysings

Eksterne skakels


Provinsies, geweste en gemeenskappe van België Vlaams-Brabant 

Vlaams-Brabant  Brusselse Hoofstedelike Gewes
Vlaams-Brabant  Vlaamse Gewes: Antwerpen | Limburg | Oos-Vlaandere | Vlaams-Brabant | Wes-Vlaandere
Vlaams-Brabant  Waalse Gewes: Brabant wallon (Waals-Brabant) | Hainaut (Henegouwe) | Liège/Lüttich (Luik) | Luxembourg (Luxemburg) | Namur (Namen)
Vlaams-Brabant  Vlaamse Gemeenskap | Vlaams-Brabant  Franse Gemeenskap | Vlaams-Brabant  Duitstalige Gemeenskap

Tags:

BelgiëBevolkingsdigtheidDuitsFransLeuvenNederlandsProvinsies van BelgiëVlaamse Gewes

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DroomAtoomSeilvaartSamestellende afleidingWitbankGeldSean CombsMiddelmisbruikLeeuMenstruasieMieliestronkWet op NaturellengrondKookpuntVloeistofBernice WestNederlandsJapie GreylingHamburgerLys van Suid-Afrikaanse musikanteGriepHerfsWinnie Madikizela-MandelaTweede WêreldoorlogKommunikasieMikro-ekonomieGeletterdheidBybelKoorsMierGawes van die Heilige GeesKrugerwildtuinSwangerskapWaterkringloopGeslagsgelykheidProksemikaOlimpiese SpeleMenseregteNetbalPesachBronsPreseminale vloeistofWaterbesparing in Suid-AfrikaKlimaatsverandering in AfrikaYslandDie Stem van Suid-AfrikaTrekarbeidLetterlike en figuurlike taalgebruikMaagsweerMilitêre diensplig in Suid-AfrikaElon MuskSomerLys van hoofstedePersoonlikheidDelft, KaapstadLien se lankstaanskoeneVerkoueTennisSeksuele opwekkingIntensiewe vormLys van kinderspeletjiesWolkAB de VilliersHoofstadVraag en aanbodDirekte en Indirekte redeSkaakSuid-Afrikaanse randPseudowetenskapSias ReineckeJodeMaroela MediaKoos du PlessisReg tot ‘n gesonde omgewing🡆 More