Provinsie Antwerpen

Antwerpen (Nederlands: Antwerpen, Frans: Anvers, Duits: Antwerpen) is 'n Belgiese provinsie in Vlaandere.

Die provinsie het 'n bevolking van sowat 1 911 000 in 2023 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 2 876 km² met 'n bevolkingsdigtheid van 664 per km². Die hoofstad is die gelyknamige stad Antwerpen.

Antwerpen
Provinsie
Kalmthoutse Heide
Kalmthoutse Heide
Vlag van Antwerpen
Vlag
Wapen van Antwerpen
Wapen
Ligging van die provinsie Antwerpen in België
Ligging van die provinsie Antwerpen in België
Koördinate: 51°13′N 4°25′O / 51.217°N 4.417°O / 51.217; 4.417 4°25′O / 51.217°N 4.417°O / 51.217; 4.417
LandVlag van België België
GewesProvinsie Antwerpen Vlaandere
HoofstadAntwerpen
Regering
 • GoewerneurCathy Berx (CD&V)
Oppervlak
 • Totaal2 876,12 km2 (1 110,48 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal1 910 952
 • Digtheid664/km2 (1 720/vk. myl)
 1 Januarie 2023
TydsoneUTC+01:00 (MET)
 • SomertydUTC+02:00 (MEST)
Webwerfwww.provincieantwerpen.be

Antwerpen lê in die noorde van België en grens aan die Nederlandse provinsies Noord-Brabant en (vir 'n stukkie) Zeeland. In die provinsie word Nederlands en variante van Brabants gepraat.

Antwerpen lê grotendeels in die Kempen. Deur die linker deel van die provinsie vloei die Skelde. Die hoogste punt is die Beerzelberg (52 meter bo seevlak) in die munisipaliteit Putte.

Administratiewe indeling

Antwerpen is in administratiewe opsig in drie arrondissemente verdeel:

  • Arrondissement Antwerpen
  • Arrondissement Mechelen
  • Arrondissement Turnhout

Die arrondissimente is in 69 munisipaliteite verdeel.

Provinsie Antwerpen 
Kaart van die arrondissemente en munisipaliteite (Duitse Bezirk beteken arrondissement)

Verwysings

Eksterne skakels


Provinsies, geweste en gemeenskappe van België Provinsie Antwerpen 

Provinsie Antwerpen  Brusselse Hoofstedelike Gewes
Provinsie Antwerpen  Vlaamse Gewes: Antwerpen | Limburg | Oos-Vlaandere | Vlaams-Brabant | Wes-Vlaandere
Provinsie Antwerpen  Waalse Gewes: Brabant wallon (Waals-Brabant) | Hainaut (Henegouwe) | Liège/Lüttich (Luik) | Luxembourg (Luxemburg) | Namur (Namen)
Provinsie Antwerpen  Vlaamse Gemeenskap | Provinsie Antwerpen  Franse Gemeenskap | Provinsie Antwerpen  Duitstalige Gemeenskap

Tags:

Antwerpen (stad)BelgiëBevolkingsdigtheidDuitsFransNederlandsProvinsies van BelgiëVlaamse Gewes

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BewussynOnse VaderNkosi Sikelel' iAfrikaAssonansiePornografiese subgenresSpierNoord-AmerikaIslamStresSeekoeiXenofobieVerkragtingGholfBiologieEerste VryheidsoorlogBreedtegraadOptel en aftrekReptielSendelingposisieVerbruikerPuberteitGqeberhaLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LikkewaanWerwelkolomEreksieTaalMasturbasieBasisinkomsteBestuiwingKolorektale kankerAtletiekMuscat Internasionale LughaweOman AirBernice WestPlesierbootKoorsHartKlankverskynselsHangbrugDiftongBreinvliesontstekingPriemfaktorTelwoordGesonde dieetMoslemKolitisWiskundige terminologieMensAkkedisKlerePoësieVerenigde State van AmerikaEskomDansTuberkuloseRooibosRobbeneilandKinderregteLetterlike en figuurlike taalgebruikSkerpioenLughaweGroot DepressieGeslagSpringbokkeOnderwysEienskappe van binêre bewerkingsKindermishandelingWoordsoortAlkoholismeVerantwoordelikheidAksynsbelastingMag (sosiale wetenskappe)Wikimedia-stigtingAndré SchwartzIntensiewe vorm🡆 More